TUISBLAD
JOU LEWE
ONDERWERPE
PUBLIKASIES
GIDSE
JOU REGERING
WERKGELEENTHEDE
Aangaande
Kontak
Hulp
Gevorderde Soektog
Tuisblad
Jou Regering
Dienste
Sake en Ekonomie
Belegging
OORSIG
DIENSTE
PROJEKTE
NUUS
TOESPRAKE
PUBLIKASIES
KOMITEES
OPENBARE ENTITEITE
FASILITEITE
KONTAK
BESKRYWING:
Die Departement van Handel en Nywerheid voorsien uitvoerige aanlyn-inligting vir potensiële beleggers in Suid-Afrika.
Dit sluit inligting oor die volgende in:
Waarom in Suid-Afrika belê?
Die Regulerende Omgewing
Leef en Werk in Suid-Afrika
Hoe om Sake in Suid-Afrika te doen
Aansporings
Wesgro voorsien inligting aan mense wat belangstel om in die Wes-Kaap te belê. Hierdie inligting sluit 'n oorsig en uitvoerige inligting oor die volgende in:
Beleggingsgeleenthede Sakesektore
VOORSKRIFTE:
Vir nadere inligting, tree met die Departement van Handel en Nywerheid in verbinding:
Die Departement van Handel en Nywerheid
Privaatsak X84, Pretoria, 0001
Tel. 0861 843 384 of +27 254 9405 vir internasionale oproepe.
Faks 0861 843 888 of +27 254 9406 vir internasionale oproepe.
VERSKAF DEUR:
STAATSLIGGAAM:
Die Wes-Kaapse Provinsiale Administrasie se Agentskap vir Handelsbevordering en Beleggings (WESGRO)
VERWANTE INLIGTING
Dienssentrum vir Beleggers (Diens)
Die inhoud van hierdie bladsy is laas op 17 Mei 2006 hersien
Onbekende staatstaal of akroniem? Kyk in die WOORDELYS.
Gebruiksvoorwaardes
Privaatheidsbeleid
Kopiereg
Cape Gateway is 'n diens wat die regering hoofsaaklik aan die burgers van die Wes-Kaap bied deur die voorsiening van inligting oor plaaslike, provinsiale en nasionale regering
