TUISBLAD
JOU LEWE
ONDERWERPE
PUBLIKASIES
GIDSE
JOU REGERING
WERKGELEENTHEDE
Aangaande
Kontak
Hulp
Gevorderde Soektog
Tuisblad
Jou Regering
Dienste
Reis en Toerisme
Befondsing
OORSIG
DIENSTE
PROJEKTE
NUUS
TOESPRAKE
PUBLIKASIES
KOMITEES
OPENBARE ENTITEITE
FASILITEITE
KONTAK
BESKRYWING:
Die armoedeverligtingprogram is deur die regering ingestel om armoede in Suid-Afrika te verlig. Befondsing is aan die Tak Toerisme in die Departement van Omgewingsake en Toerisme toegewys om projekte wat op toerisme betrekking het te ondersteun. Die fonds is gemik op:
werkskepping deur die ontwikkeling van toerisme-infrastruktuur die ontwikkeling van nuwe toerismeprodukte die voorsiening van opleiding en vermoëbou die langtermynvolhoubaarheid van projekte
Slegs projekte wat gemeenskapgebaseerd is en nie individueel besit word nie, kan voordeel trek uit die fonds. Slegs gemeenskaptrusts of artikel 21-maatskappye met voldoende gemeenskaps-verteenwoordiging sal vir befondsing oorweeg word.
VOORSKRIFTE:
Volle besonderhede van die fondskeuringskriteria en aansoek- en evalueringprosedures verskyn in die handleiding, Steunprogramme vir Toerisme-ondernemings, uitgegee deur die Departement van Omgewingsake en Toerisme en die Departement van Handel en Nywerheid.
Vir nadere besonderhede tree in verbinding met:
Tel: 012 310 3846
Faks: 012 320 4740
VERSKAF DEUR:
STAATSLIGGAAM:
VERWANTE INLIGTING
Projekbefondsing uit die begroting van die Hoofdirektoraat Toerisme-ontwikkeling (Diens)
Aansoek om steun van die Klein en Medium Ondernemings-ontwikkelingsprogram (KMOOP) (Diens)
Aansoek om bystand van die Nywerheidsontwikkelingskorporasie se Toerismebesigheidseenheid (Diens)
Die inhoud van hierdie bladsy is laas op 21 Januarie 2004 hersien
Onbekende staatstaal of akroniem? Kyk in die WOORDELYS.
Gebruiksvoorwaardes
Privaatheidsbeleid
Kopiereg
Cape Gateway is 'n diens wat die regering hoofsaaklik aan die burgers van die Wes-Kaap bied deur die voorsiening van inligting oor plaaslike, provinsiale en nasionale regering
