TUISBLAD
JOU LEWE
ONDERWERPE
PUBLIKASIES
GIDSE
JOU REGERING
WERKGELEENTHEDE
Aangaande
Kontak
Hulp
Gevorderde Soektog
Tuisblad
Jou Regering
Dienste
Maatskaplike Dienste
Toelaes en Pensioene
Meld Maatskaplike Welsynsbedrog Aan
Meld Maatskaplike Welsynsbedrog Aan
OORSIG
DIENSTE
PROJEKTE
NUUS
TOESPRAKE
PUBLIKASIES
KOMITEES
OPENBARE ENTITEITE
FASILITEITE
KONTAK
BESKRYWING:
Bedrog kos jou geld. Sien dit raak, Meld dit aan, Sit dit stop! " Bedrog en korrupsie in die maatskaplike welsynstelsel kos die regering tans elke jaar sowat R1, 5-duisend-miljoen. Die Departement van Maatskaplike Ontwikkeling het 'n teen-korrupsie inisiatief van stapel gestuur om bedrog in die welsynstelsel teen te werk.
VOORSKRIFTE:
Jy kan die tolvrye nasionale maatskaplike welsynsbedrogblitslyn skakel by 0800 203 293. Die inbelsentrumoperateurs is van Maandag tot Vrydag tussen 7:30vm en 4nm beskikbaar. As jy nie jou naam wil gee nie, kan jy iets anoniem aanmeld.
VERSKAF DEUR:
STAATSLIGGAAM:
VERWANTE INLIGTING
Die Aanmeld van Bedrog en Korrupsie (Diens)
Beweerde Misbruik van Staatsmotorvoertuie (Diens)
Die inhoud van hierdie bladsy is laas op 28 Junie 2005 hersien
Onbekende staatstaal of akroniem? Kyk in die WOORDELYS.
Gebruiksvoorwaardes
Privaatheidsbeleid
Kopiereg
Cape Gateway is 'n diens wat die regering hoofsaaklik aan die burgers van die Wes-Kaap bied deur die voorsiening van inligting oor plaaslike, provinsiale en nasionale regering
