TUISBLAD
JOU LEWE
ONDERWERPE
PUBLIKASIES
GIDSE
JOU REGERING
WERKGELEENTHEDE
Aangaande
Kontak
Hulp
Gevorderde Soektog
Tuisblad
Jou Regering
Dienste
Maatskaplike Dienste
Kinders en Gesinne
Registrasie van aanneming
Registrasie van aanneming
OORSIG
DIENSTE
PROJEKTE
NUUS
TOESPRAKE
PUBLIKASIES
KOMITEES
OPENBARE ENTITEITE
FASILITEITE
KONTAK
BESKRYWING:
Alle aannemings moet in die geboorteregister van die kind aangeteken word indien dit so deur die aanneemouers versoek word.
VOORSKRIFTE:
Om dit te doen, moet jy 'n skriftelike versoek, vergesel van 'n gewaarmerkte afskrif van die aannemingsbevel, aan enige plaaslike kantoor van Binnelandse Sake rig.Indien die aannemingsbevel die verandering van die kind se van na dié van die aanneemouers magtig, sal dit gratis gedoen word.
VERSKAF BY:
Binnelandse Sake-kantore
VERSKAF DEUR:
STAATSLIGGAAM:
PRYS:
Tarief: R 40
VERWANTE INLIGTING
Registrering van die Geboorte van jou Kind (Diens)
Die inhoud van hierdie bladsy is laas op 28 Maart 2004 hersien
Onbekende staatstaal of akroniem? Kyk in die WOORDELYS.
Gebruiksvoorwaardes
Privaatheidsbeleid
Kopiereg
Cape Gateway is 'n diens wat die regering hoofsaaklik aan die burgers van die Wes-Kaap bied deur die voorsiening van inligting oor plaaslike, provinsiale en nasionale regering
