TUISBLAD
JOU LEWE
ONDERWERPE
PUBLIKASIES
GIDSE
JOU REGERING
WERKGELEENTHEDE
Aangaande
Kontak
Hulp
Gevorderde Soektog
Tuisblad
Jou Regering
Dienste
Behuising
Koop en Besit van 'n Huis
OORSIG
DIENSTE
PROJEKTE
NUUS
TOESPRAKE
PUBLIKASIES
KOMITEES
OPENBARE ENTITEITE
FASILITEITE
KONTAK
BESKRYWING:
Wanneer jy 'n eiendom koop, moet jy die transportakte op jou naam oorgedra kry. Dié akte is die bewys dat jy die eienaar van die eiendom is. Jy sal die dienste van 'n aktebesorger nodig hê om jou te help om die Transportakte op jou naam te kry.
Jy sal eers die eienaar van die eiendom word nadat die Registrateur van Akte die oordrag onderteken het.
n Afskrif van die transportakte word in die Aktekantoor gehou. Enigeen kan by die Aktekantoor nagaan wie die eienaar van 'n eiendom is.
VOORSKRIFTE:
Jy kan met die Registrateur van Akte in verbinding tree by:
Tel: 021 464 7600
Faks: 021 464 7725
VERSKAF DEUR:
STAATSLIGGAAM:
Die inhoud van hierdie bladsy is laas op 29 Desember 2005 hersien
Onbekende staatstaal of akroniem? Kyk in die WOORDELYS.
Gebruiksvoorwaardes
Privaatheidsbeleid
Kopiereg
Cape Gateway is 'n diens wat die regering hoofsaaklik aan die burgers van die Wes-Kaap bied deur die voorsiening van inligting oor plaaslike, provinsiale en nasionale regering
