TUISBLAD
JOU LEWE
ONDERWERPE
PUBLIKASIES
GIDSE
JOU REGERING
WERKGELEENTHEDE
Aangaande
Kontak
Hulp
Gevorderde Soektog
Tuisblad
Jou Regering
Dienste
Gesondheid
Poort en Omgewingsgesondheid
Omgewingsgesondheid
Omgewingsgesondheid
OORSIG
DIENSTE
PROJEKTE
NUUS
TOESPRAKE
PUBLIKASIES
KOMITEES
OPENBARE ENTITEITE
FASILITEITE
KONTAK
BESKRYWING:
Die provinsiale Omgewingsgesondheidsdiens oudit (moniteer en evalueer), koördineer en ondersteun omgewingsgesondheidsdienste in die provinsie.
In die besonder is die diens se funksies soos volg:
Die formulering van provinsiale omgewingsgesondheidsbeleid, -riglyne, -norme en -standaarde.
Die versekering dat koöperatiewe regering in samewerking met die toepaslike nasionale en provinsiale departemente en ander belanghebbendes plaasvind.
Ondersoek na en verslagdoening oor alle ministeriële (nasionale en provinsiale) navrae.
Fasilitering en koördinering van die reaksie van omgewingsgesondheid ten opsigte van rampbeheer.
Beheer oor die omgewingsgesondheidsinligtingstelsel vir die provinsie.
Fasilitering en voorsiening van provinsiale insette oor omgewingsgesondheid ten opsigte van nuwe ontwikkelings en grondbenutting.
Beheer oor en fasilitering van provinsiale en nasionale voedselveiligheidsprogramme, asook die ondersoek van voorvalle van voedselvergiftiging.
Ouditering van wetlike nakoming van bestralingsfasiliteite en bestraalde kommoditeite namens die Nasionale Departement van Gesondheid.
Identifisering van opleidings-/onderwysbehoeftes van omgewingsgesondheidspraktisyns (OGP) in die provinsie en fasilitering van die implementering van opleidingsprogramme/-projekte.
Bestuur van gemeenskapsdiens van OGP's in die provinsie saam met die provinsiale koördineerder vir Gemeenskapsdienste.
Beheer oor die invoer, vervaardiging en verkope van gevaarlike stowwe (lisensiëring) en fasilitering van die ondersoek na vergiftiging deur plaagdoders, en landbou- en veemedisyne.
Fasilitering en koördinering van die omgewingsgesondheidsoptrede ten opsigte van die voorkoms van oordraagbare siektes.
Ouditering van omgewingsgesondheidstoestande by alle regeringsinstellings (Parlement, hospitale, instellings van Korrektiewe Dienste, polisiestasies, ens.)
VOORSKRIFTE:
Nadere besonderhede kan verkry word van die volgende provinsiale gesondheidsbeamptes.
Hoofkantoor:
Programbestuurder
Tel.: 421 1124
Faks: 418 5685
Tel.: 918 1513
Faks: 918 1513
Tel.: 918 1559
Faks: 918 1513
Tel.: 918 1581
Faks: 918 1513
Tel.: 348 1431
Faks: 342 8501
Tel.: 348 1432
Faks: 342 8501
Weskus/Wynlande:
Tel.: 027 213 4070
Faks: 027 213 3145
Tel.: 487 9293
VERSKAF BY:
Gesondheid
VERSKAF DEUR:
STAATSLIGGAAM:
VERWANTE INLIGTING
Hawegesondheid (Diens)
Die inhoud van hierdie bladsy is laas op 17 Desember 2003 hersien
Onbekende staatstaal of akroniem? Kyk in die WOORDELYS.
Gebruiksvoorwaardes
Privaatheidsbeleid
Kopiereg
Cape Gateway is 'n diens wat die regering hoofsaaklik aan die burgers van die Wes-Kaap bied deur die voorsiening van inligting oor plaaslike, provinsiale en nasionale regering
