TUISBLAD
JOU LEWE
ONDERWERPE
PUBLIKASIES
GIDSE
JOU REGERING
WERKGELEENTHEDE
Aangaande
Kontak
Hulp
Gevorderde Soektog
Tuisblad
Jou Regering
Dienste
Misdaad, Regte en Justisie
Bedreigde Jongmense
OORSIG
DIENSTE
PROJEKTE
NUUS
TOESPRAKE
PUBLIKASIES
KOMITEES
OPENBARE ENTITEITE
FASILITEITE
KONTAK
BESKRYWING:
Daar is talle organisasies in Suid-Afrika wat oor 'n wye verskeidenheid onderwerpe met die Jeug werk. Dit sluit nie-winsgewende organisasies, geloof-gegronde organisasies, regerings-geborgde inisiatiewe en gemeenskap-gesteunde inisiatiewe in. Om uit te vind watter organisasies in jou omgewing bedrywig is, kan jy die volgende aanlyn dataversamelings deursoek:
Die Nasionale Jeugkommissie se Dataversameling van Suid-Afrikaanse Jeugorganisasies
Die Umsobomvu Dataversameling van Diensorganisasies
Nie-winsgewende Organisasies wat in die Wes-Kaap geregistreer is
DIE NASIONALE JEUGKOMMISSIE SE DATAVERSAMELING VAN SUID-AFRIKAANSE JEUGORGANISASIES
Die Nasionale Jeugkommissie onderhou 'n dataversameling van 135 organisasies in Suid-Afrika wat met jongmense werk.
Die dataversameling bevat besonderhede van hierdie organisasies, sowel as besonderhede oor hulle dienste en, waar dit moontlik is, verwysings na hulle webblaaie.
Die dataversameling kan volgens sleutelwoorde deursoek word.
Soek deur die dataversameling deur die Nasionale Jeugkommissie se webblad te besoek.
Jy kan die dataversameling deursoek volgens:
die organisasie se naam die soort diens die provinsie die distrik/metropool.
Vir meer inligting kan jy die Jeugverbinding Oproepsentrum by 08600 YOUTH (08600 96884) skakel.
NIE-WINSGEWENDE ORGANISASIES WAT IN DIE WES-KAAP GEREGISTREER IS
Talle nie-winsgewende organisasies in die Wes-Kaap is by die Departement van Maatskaplike Dienste en Armoedeverligting geregistreer. Om uit te vind watter organisasies in jou omgewing bedrywig is, kan jy die lys geregistreerde organisasies aanlyn besigtig.
VERSKAF DEUR:
STAATSLIGGAAM:
Nasionale Jeugkommissie
VERWANTE INLIGTING
Aanlyn Loopbaanraad (Diens)
Die inhoud van hierdie bladsy is laas op 28 Mei 2009 hersien
Onbekende staatstaal of akroniem? Kyk in die WOORDELYS.
Gebruiksvoorwaardes
Privaatheidsbeleid
Kopiereg
Cape Gateway is 'n diens wat die regering hoofsaaklik aan die burgers van die Wes-Kaap bied deur die voorsiening van inligting oor plaaslike, provinsiale en nasionale regering
