TUISBLAD
JOU LEWE
ONDERWERPE
PUBLIKASIES
GIDSE
JOU REGERING
WERKGELEENTHEDE
Aangaande
Kontak
Hulp
Gevorderde Soektog
Tuisblad
Jou Regering
Dienste
Sake en Ekonomie
Nywerheidsektore
OORSIG
DIENSTE
PROJEKTE
NUUS
TOESPRAKE
PUBLIKASIES
KOMITEES
OPENBARE ENTITEITE
FASILITEITE
KONTAK
BESKRYWING:
Die Departement van Ekonomiese Ontwikkeling bied ondersteuning aan opkomende vervaardigers deur die Vervaardigingsadviessentrum. Die Sentrum kan u klein, middelslag- of mikro-onderneming (KMMO) help om sy mededingendheid en groei op die plaaslike, nasionale en internasionale mark te verbeter.Die dienste wat aangebied word, sluit die volgende in:
adviesdienste om maatskappygroei en -prestasie te verbeter tegnologiesteun inligtingsteun hulp met die stel van gehalte- en produkstandaarde inverbindingstelling van diensverskaffers en instansies met kleinhandelafsetplekke ten einde hul dienste uit te brei bemarkingsadvies inligting oor bestuur van en toegang tot finansies besigheidsbestuursadvies mededingendheidsverbeteringsteun omgewingsbestuursteun mensehulpbronontwikkelingsadvies probleemomramingshulp en hulpbronfinansiering advies oor produktiwiteit en prosesverbetering.
VOORSKRIFTE:
Tel: 021 596 1300
Faks: 021 595 1253
VERSKAF DEUR:
STAATSLIGGAAM:
VERWANTE INLIGTING
Inligting oor Nywerheidsektore (Diens)
Die inhoud van hierdie bladsy is laas op 12 Januarie 2004 hersien
Onbekende staatstaal of akroniem? Kyk in die WOORDELYS.
Gebruiksvoorwaardes
Privaatheidsbeleid
Kopiereg
Cape Gateway is 'n diens wat die regering hoofsaaklik aan die burgers van die Wes-Kaap bied deur die voorsiening van inligting oor plaaslike, provinsiale en nasionale regering
