TUISBLAD
JOU LEWE
ONDERWERPE
PUBLIKASIES
GIDSE
JOU REGERING
WERKGELEENTHEDE
Aangaande
Kontak
Hulp
Gevorderde Soektog
Tuisblad
Jou Regering
Die Regering van Suid-Afrika
OORSIG
DIENSTE
PUBLIKASIES
KONTAK
Statistiek SA beoog om sosio-ekonomiese ontwikkeling te bedien met toeganklike gehalte-inligting deur middel van beter statistiek, beter toegang tot inligting en beter bestuur.
Statistiek SA is verbind tot die volgende:
tersaaklikheid: om die data, inligting en analise wat nodig is vir die implementering en monitering van die land se groei en ontwikkelingstrategie te voorsien betroubaarheid: om deskundige statistiese resultate op die basis van gepaste prosedures wat sensitief is vir die diversiteit van ons burgers, te lewer verteenwoordiging: om 'n organisasie te word wat al hoe meer die bevolking weerspieël ten opsigte van bevolkingsgroep, geslag, en fisieke gestremdheid reaksie: om in die statistiese behoeftes van ons belanghebbendes in nasionale, provinsiale en plaaslike regering, arbeid en bestuur, parastaat- en navorsingsinstellings, die burgerlike sameleweing en spesiale belangegroepe te voorsien
Die werk van Statistiek SA sluit die volgende in:
om amptelike demografiese, ekonomiese, en maatskaplike sensusse en opnames te onderneem om administratiewe statistieke te versamel en te verwerk om statistiese verslae en vrystellings te publiseer en te versprei om nasionale en regeringsrekeninge saam te stel om statistiese advies aan die regering en ander instellings te voorsien om statistiese opnames en steekproewe te analiseer om akkuraatheid en konsekwentheid te verseker.
Die inhoud van hierdie bladsy is laas op 20 Maart 2004 hersien
Onbekende staatstaal of akroniem? Kyk in die WOORDELYS.
Gebruiksvoorwaardes
Privaatheidsbeleid
Kopiereg
Cape Gateway is 'n diens wat die regering hoofsaaklik aan die burgers van die Wes-Kaap bied deur die voorsiening van inligting oor plaaslike, provinsiale en nasionale regering
