TUISBLAD
JOU LEWE
ONDERWERPE
PUBLIKASIES
GIDSE
JOU REGERING
WERKGELEENTHEDE
Aangaande
Kontak
Hulp
Gevorderde Soektog
Tuisblad
Jou Regering
Ministerie van Intelligensie-diens
MINISTERIE VAN INTELLIGENSIE-DIENS: OORSIG
OORSIG
OPENBARE ENTITEITE
KONTAK
Die Ministerie vir Intelligensiedienste is op 1 September 1996 gestig en ondersteun die Minister vir Intelligensie in die volgende:
beheer en algemene toesig oor die intelligensiedienste formulering van beleid leiding en rigtinggewing in die transformasieproses en in die algemene werkwyse ten opsigte van intelligensie.
Die Wysigingswet op Nasionale Strategiese Intelligensie van 1998 is in Augustus 1998deur die Nasionale Raad van Provinsies goedgekeur. Die Wet verseker dat die Minister en die intelligensiedienste waar nodig voldoende op brandpunte fokus.
Die Minister is verantwoordelik vir die ontwikkeling van beleid en wetgewing met betrekking tot intelligensiedienste en vir die volgende:
die implementering van nasionale beleid die koördinering van die funksies van die Nasionale Intelligensie-agentskap en Suid-Afrikaanse Geheimediens die voorbereiding en inisiëring van wetgewing die verrigting van enige ander uitvoerende funksie soos bepaal in die Grondwet of in nasionale wetgewing
Die Minister moet ook verseker dat daar effektiewe samewerking tussen die burgerlike intelligensiedienste, die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag (SANW) en die Suid-Afrikaanse Polisiedienste (SAPD), in oorlegpleging met die betrokke ministers, is.
Die inhoud van hierdie bladsy is laas op 23 Oktober 2003 hersien
Onbekende staatstaal of akroniem? Kyk in die WOORDELYS.
Gebruiksvoorwaardes
Privaatheidsbeleid
Kopiereg
Cape Gateway is 'n diens wat die regering hoofsaaklik aan die burgers van die Wes-Kaap bied deur die voorsiening van inligting oor plaaslike, provinsiale en nasionale regering
