TUISBLAD
JOU LEWE
ONDERWERPE
PUBLIKASIES
GIDSE
JOU REGERING
WERKGELEENTHEDE
Aangaande
Kontak
Hulp
Gevorderde Soektog
Tuisblad
Jou Regering
Die Regering van Suid-Afrika
Departement van Handel en Nywerheid
DEPARTEMENT VAN HANDEL EN NYWERHEID: OORSIG
OORSIG
DIENSTE
NUUS
PUBLIKASIES
KOMITEES
OPENBARE ENTITEITE
KONTAK
Die doel van die Departement van Handel en Nywerheid
om toegang tot volhoubare ekonomiese aktiwiteit en werksgeleenthede vir alle Suid-Afrikaners te lei en te fasiliteer deur middel van hoër beleggingsvlakke en verhoogde toegang vir Suid-Afrikaanse produkte tot internasionale markte om 'n regverdige, mededingende en doelgerigte markplek vir binnelandse en buitelandse besighede sowel as vir verbruikers te skep.
Op hierdie wyse dra die dti by tot die plasing van die Suid-Afrikaanse ekonomie op 'n versnelde en gedeelde groeikoers.
Die Departemente se aktiwiteite sluit dienste in wat verband hou met:
investering die vestiging van 'n besigheid die groei van 'n besigheid uitvoer groot besighede swart ekonomiese bemagtiging verbruikersbeskerming.
Die inhoud van hierdie bladsy is laas op 29 Junie 2005 hersien
Onbekende staatstaal of akroniem? Kyk in die WOORDELYS.
Gebruiksvoorwaardes
Privaatheidsbeleid
Kopiereg
Cape Gateway is 'n diens wat die regering hoofsaaklik aan die burgers van die Wes-Kaap bied deur die voorsiening van inligting oor plaaslike, provinsiale en nasionale regering
