TUISBLAD
JOU LEWE
ONDERWERPE
PUBLIKASIES
GIDSE
JOU REGERING
WERKGELEENTHEDE
Aangaande
Kontak
Hulp
Gevorderde Soektog
Tuisblad
Jou Regering
Departement van Staatsdiens en Administrasie
DEPARTEMENT VAN STAATSDIENS EN ADMINISTRASIE: OORSIG
OORSIG
PUBLIKASIES
OPENBARE ENTITEITE
KONTAK
Die doel van die Departement van Staatsdiens en Administrasie is om die modernisering van die Staatsdiens te lei deur regeringsdepartemente te ondersteun met die implementering van hulle bestuursbeleid, -stelsels en strukturele oplossings binne 'n algemeen toepaslike raamwerk van norme en standaarde met die doel om dienslewering te verbeter.
Van die kwessies wat die Departement hanteer, is:
diensvoorwaardes e-regering indiensnemingspraktyk menslikehulpbron-ontwikkeling
IT-projekte posevaluering arbeidsverhoudinge en onderhandeling leernetwerke vergoeding senior bestuursdienste transformasie verbetering van dienslewering
Die inhoud van hierdie bladsy is laas op 10 Augustus 2004 hersien
Onbekende staatstaal of akroniem? Kyk in die WOORDELYS.
Gebruiksvoorwaardes
Privaatheidsbeleid
Kopiereg
Cape Gateway is 'n diens wat die regering hoofsaaklik aan die burgers van die Wes-Kaap bied deur die voorsiening van inligting oor plaaslike, provinsiale en nasionale regering
