TUISBLAD
JOU LEWE
ONDERWERPE
PUBLIKASIES
GIDSE
JOU REGERING
WERKGELEENTHEDE
Aangaande
Kontak
Hulp
Gevorderde Soektog
Tuisblad
Jou Regering
Departement van Provinsiale en Plaaslike Regering
DEPARTEMENT VAN PROVINSIALE EN PLAASLIKE REGERING: OORSIG
OORSIG
PUBLIKASIES
OPENBARE ENTITEITE
FASILITEITE
KONTAK
Die doel van die Departement van Provinsiale en Plaaslike Regering is om 'n nasionale stelsel van geïntegreerde en koöperatiewe staatsbestuur te ontwikkel en te bevorder en om provinsiale en plaaslike regering te ondersteun.
Die primêre mandaat van die Departement is die volgende:
om nasionale beleid en wetgewing wat strewe om regeringsowerhede te transformeer en te versterk sodat hulle hul rolle kan vervul, te ontwikkel en te moniteer om meganismes, stelsels en strukture wat geïntegreerde dienslewering binne die regering moontlik maak, te ontwikkel, bevorder en te moniteer om volhoubare ontwikkeling te bevorder deur ondersteuning aan provinsiale en plaaslike regering te bied.
Die Departement bied dienste ten opsigte van die volgende aan:
finansiële stelsels regstelsels interregering-verhoudingstelsels prestasiebestuurstelsels tradisionele leierskap en instellings infrastruktuur ontwikkelingsbeplanningstelsels plaaslike ekonomiese ontwikkeling menslikehulpbron-ontwikkelingstelsels inligting en inligtingstegnologiestelsels
Die inhoud van hierdie bladsy is laas op 15 Desember 2003 hersien
Onbekende staatstaal of akroniem? Kyk in die WOORDELYS.
Gebruiksvoorwaardes
Privaatheidsbeleid
Kopiereg
Cape Gateway is 'n diens wat die regering hoofsaaklik aan die burgers van die Wes-Kaap bied deur die voorsiening van inligting oor plaaslike, provinsiale en nasionale regering
