TUISBLAD
JOU LEWE
ONDERWERPE
PUBLIKASIES
GIDSE
JOU REGERING
WERKGELEENTHEDE
Aangaande
Kontak
Hulp
Gevorderde Soektog
Tuisblad
Jou Regering
Die Regering van Suid-Afrika
Departement van Omgewingsake en Toerisme
DEPARTEMENT VAN OMGEWINGSAKE EN TOERISME: OORSIG
OORSIG
DIENSTE
NUUS
TOESPRAKE
PUBLIKASIES
OPENBARE ENTITEITE
KONTAK
Die doel van die Departement van Omgewingsake en Toerisme is om op die volgende wyses omgewingsbestuur en toerisme vir volhoubare ontwikkeling vir almal te lei:
bevorder die volhoubare ontwikkeling, benutting en beskerming van ons natuurlike en kulturele bronne vestig verantwoordelike toerisme wat die volhoubaarheid van die omgewing verseker en bydra tot werkverskaffing en 'n beter lewensgehalte benut die vaardighede, ervaring en kennis van die omgewing van alle Suid-Afrikaners verseker regverdige toegang tot alle voordele afkomstig van ons natuurlike en kulturele bronne bemagtig die Suid-Afrikaanse publiek, gemeenskappe en organisasies deur deelname, omgewingsopvoeding, vermoëbou, navorsing en inligtingsdienste werk saam met alle betrokke belanghebbendes en regeringsfere in die gees van goeie staatsbestuur verseker dat internasionale deelname en alle verpligtinge onderneem word binne die konteks van Suid-Afrika se omgewingsbeleid en -beginsels
Die Departement se aktiwiteite word ontwikkel en uitgevoer deur die vyf departementele takke:
Omgewingsbestuur
Toerisme
Biodiversiteit en Bewaring
Korporatiewe Sake
Van die programme en projekte waarby die Departement tans betrokke is, is die:
Wildekus Ruimtelike Ontwikkelingsinisiatief se loodsprogram
Toerisme: Sakeontwikkelingsprojekte en -programme
Nasionale Omgewingsopvoedingsprogram (NOOP)
Die Skoonste Stad-kompetisie 2003
Oorgrens-bewaringsgebiede
Afvalbestuursprogram
Stand van die Omgewing-projek
Ruimtelike ontwikkelingsinisiatiewe
CITES (Konvensie oor Internasionale Handel in Bedreigde Spesies)
Die inhoud van hierdie bladsy is laas op 10 Maart 2004 hersien
Onbekende staatstaal of akroniem? Kyk in die WOORDELYS.
Gebruiksvoorwaardes
Privaatheidsbeleid
Kopiereg
Cape Gateway is 'n diens wat die regering hoofsaaklik aan die burgers van die Wes-Kaap bied deur die voorsiening van inligting oor plaaslike, provinsiale en nasionale regering
