TUISBLAD
JOU LEWE
ONDERWERPE
PUBLIKASIES
GIDSE
JOU REGERING
WERKGELEENTHEDE
Aangaande
Kontak
Hulp
Gevorderde Soektog
Tuisblad
Jou Regering
Die Regering van Suid-Afrika
Departement van Korrektiewe Dienste
DEPARTEMENT VAN KORREKTIEWE DIENSTE: OORSIG
OORSIG
KONTAK
Die doel van die Departement van Korrektiewe Dienste is om op die volgende wyses by te dra tot die instandhouding en beveiliging van 'n regverdige, vreedsame en veilige samelewing:
om hof-opgelegde vonnisse toe te pas om gevangenes in veilige bewaring te hou om die maatskaplike verantwoordelikheid en menslike ontwikkeling van alle gevangenes en dié wat onderworpe is aan gemeenskapskorrektiewe te bevorder.
Die Departement se kerntaak is die veilige bewaring van en toesig oor oortreders. Die Departement beoefen risikobestuur ten opsigte van oortreders en erken en pas die konsepte van menslikheid en menseregte betreffende alle belanghebbendes toe.
Die inhoud van hierdie bladsy is laas op 15 Desember 2003 hersien
Onbekende staatstaal of akroniem? Kyk in die WOORDELYS.
Gebruiksvoorwaardes
Privaatheidsbeleid
Kopiereg
Cape Gateway is 'n diens wat die regering hoofsaaklik aan die burgers van die Wes-Kaap bied deur die voorsiening van inligting oor plaaslike, provinsiale en nasionale regering
