TUISBLAD
JOU LEWE
ONDERWERPE
PUBLIKASIES
GIDSE
JOU REGERING
WERKGELEENTHEDE
Aangaande
Kontak
Hulp
Gevorderde Soektog
Tuisblad
Jou Regering
Departement van Plaaslike Regering
DEPARTEMENT VAN PLAASLIKE REGERING: OORSIG
OORSIG
NUUS
PUBLIKASIES
KONTAK
In vennootskap met plaaslike regering, aanvaar ons verantwoordelikheid vir suksesvolle munisipaliteite in die Wes-Kaap.
SPESIALE NUUS:
DIE DEPARTEMENTE VAN PLAASLIKE REGERING EN BEHUISING HET SAAMGESMELT
Die twee departemente het op 1 April 2005 saamgesmelt om een nuwe departement Plaaslike Regering en Behuising te vorm. Die nuwe struktuur word nog gefinaliseer en dus vra ons dat u ons moet verskoon vir enige foute en onakkurate inligting ten opsigte van die departement op hierdie webblad.
DIENSGELDE EN BELASTING
Hoeveel moet jy betaal? Kom meer te wete oor hoe die stelsel werk en met wie om te skakel.
VERGOEDING VAN RAADSLEDE
Vind meer uit oor raadslede se vergoeding soos dit in die Staatskoerant verskyn.
Sal dit nie interessant wees om foto's van sommige van die projekte, nuus en programme te sien nie?
RAMPBESTUUR
Kyk hoe hanteer ons Rampe in dié provinsie. Grepe uit die verlede en nuus oor rampverligting waarmee ons dalk op die oomblik besig is.
Die inhoud van hierdie bladsy is laas op 6 April 2005 hersien
Onbekende staatstaal of akroniem? Kyk in die WOORDELYS.
Gebruiksvoorwaardes
Privaatheidsbeleid
Kopiereg
Cape Gateway is 'n diens wat die regering hoofsaaklik aan die burgers van die Wes-Kaap bied deur die voorsiening van inligting oor plaaslike, provinsiale en nasionale regering
