TUISBLAD
JOU LEWE
ONDERWERPE
PUBLIKASIES
GIDSE
JOU REGERING
WERKGELEENTHEDE
Aangaande
Kontak
Hulp
Gevorderde Soektog
Tuisblad
Jou Regering
Wes-Kaap Onderwysdepartement
Dienste
Opvoedkundig
Inligting oor die Skoolkurrikulum
Inligting oor die Skoolkurrikulum
OORSIG
DIENSTE
PROJEKTE
NUUS
PUBLIKASIES
FASILITEITE
KONTAK
BESKRYWING:
Die WKOD se Kurrikulum-webwerf bevat 'n wye verskeidenheid inligting aangaande die kurrikulum, met inbegrip van besonderhede oor die volgende leerareas en aspekte van die onderwys:
Basiese Onderwys en Opleiding vir Volwassenes rekeningkunde
Afrikaans landbouwetenskap die kunste en kultuur assessering biologie dans ekonomie ingenieurswese
aardrykskunde huishoudkunde
Xhosa lewensoriëntering - met inbegrip van loopbaanvoor-ligting en onderrig insake MIV-vigs wiskunde musiek natuurwetenskappe tegnologie die beeldende kunste en ontwerp.
Elke afdeling op hierdie webwerf het sy eie afsonderlike blad of groep blaaie wat met die tuisblad gekoppel is.
VOORSKRIFTE:
Besoek gerus die kurrikulum-webwerf vir verdere inligting.
VERSKAF DEUR:
STAATSLIGGAAM:
Wes-Kaap Onderwysdepartement (Wes-Kaapse Provinsiale Regering)
VERWANTE INLIGTING
Die inhoud van hierdie bladsy is laas op 15 Desember 2003 hersien
Onbekende staatstaal of akroniem? Kyk in die WOORDELYS.
Gebruiksvoorwaardes
Privaatheidsbeleid
Kopiereg
Cape Gateway is 'n diens wat die regering hoofsaaklik aan die burgers van die Wes-Kaap bied deur die voorsiening van inligting oor plaaslike, provinsiale en nasionale regering
