TUISBLAD
JOU LEWE
ONDERWERPE
PUBLIKASIES
GIDSE
JOU REGERING
WERKGELEENTHEDE
Aangaande
Kontak
Hulp
Gevorderde Soektog
Tuisblad
Jou Regering
Wes-Kaap Onderwysdepartement
Dienste
Opvoedkundig
Basiese Onderwys en Opleiding vir Volwassenes
Onderwys en Opleiding vir Volwassenes
Onderwys en Opleiding vir Volwassenes
OORSIG
DIENSTE
PROJEKTE
NUUS
PUBLIKASIES
FASILITEITE
KONTAK
BESKRYWING:
In Suid-Afrika is daar na raming 3,3 miljoen ongeletterde volwassenes. Om ongeletterdheid uit te wis, is een van die nege prioriteite van die Nasionale Onderwysstrategie, Tirisano.
Basiese Onderwys en Opleiding vir Volwassenes (BOOV) is tot die beskikking van volwassenes wat hul basiese opvoeding wil voltooi. Die doel met BOOV, as 'n uitkomsgebaseerde program, is om basiese leertoerusting, kennis en vaardighede aan volwassenes te voorsien, en dit bied aan deelnemers kwalifikasies wat nasionaal erken word.
Die vier opleidingsvlakke wat deur BOOV gedek word, staan gelyk aan grade R tot 9.
BOOV sluit opleiding op die volgende terreine in:
taal, geletterdheid en kommunikasie wiskundige geletterdheid, wiskunde en wiskundige wetenskappe natuurwetenskap die kunste en kultuur lewensoriëntering tegnologie mens- en sosiale wetenskappe ekonomiese en bestuurswetenskappe.
Leerders kan ook die keuse uitoefen om kursusse oor die volgende onderwerpe te neem:
Daar word toesig oor BOOV-programme gehou deur die Nasionale BOOV-raad.
VOORSKRIFTE:
Daar bestaan 'n BOOV-sentrum by elkeen van die sewe Onderwysbestuurs-en-onwikkelingsentrums (OBOS'e) in die provinsie. kan jy die OBOS-beplanner in jou gebied skakel.
Gedetailleerde inligting oor die kwalifikasies en kurrikulum wat deur BOOV gedek word, kan op die WKOD se BOOV- assesseringswebwerf verkry word.
Vir verdere inligting oor die provinsiale regering se inisiatiewe met betrekking tot BOOV kan jy die volgende persoon skakel:
Tel: 021 467 2611/13
Faks: 021 467 2996
VERSKAF BY:
Sentrums vir Basiese Onderwys en Opleiding vir Volwassenes (BOOV), en Gemeenskapsleersentrums
VERSKAF DEUR:
STAATSLIGGAAM:
Institusionele Bestuurs- en Beheerbeplanning (Wes-Kaap Onderwysdepartement, Wes-Kaapse Provinsiale Regering)
VERWANTE INLIGTING
Die inhoud van hierdie bladsy is laas op 27 Maart 2004 hersien
Onbekende staatstaal of akroniem? Kyk in die WOORDELYS.
Gebruiksvoorwaardes
Privaatheidsbeleid
Kopiereg
Cape Gateway is 'n diens wat die regering hoofsaaklik aan die burgers van die Wes-Kaap bied deur die voorsiening van inligting oor plaaslike, provinsiale en nasionale regering
