TUISBLAD
JOU LEWE
ONDERWERPE
PUBLIKASIES
GIDSE
JOU REGERING
WERKGELEENTHEDE
Aangaande
Kontak
Hulp
Gevorderde Soektog
Tuisblad
Jou Regering
Wes-Kaap Onderwysdepartement
WES-KAAP ONDERWYSDEPARTEMENT: OORSIG
OORSIG
DIENSTE
PROJEKTE
NUUS
PUBLIKASIES
FASILITEITE
KONTAK
KITSSKAKELS
Nuus
Toesprake
Die Wes-Kaapse Onderwysdepartement streef daarna om te verseker dat alle leerders in die Wes-Kaap die kennis, vaardighede en waardes verwerf wat hulle nodig het om vol lewens te geniet en om by te dra tot die ontwikkeling of die provinsie en die land.
Die Departement verdeel die Wes-Kaap in sewe distrikte, en bied onderrig aan naganoeg 900 000 leerders per jaar, terwyl die personeeltal op sowat 30 000 opvoeders staan.
Die Departement is verantwoordelik vir onderwys op alle vlakke, met inbegrip van die volgende:
Algemene Onderwys en Opleiding
Verdere Onderwys en Opleiding
Volwasse Basiese Onderwys en Opleiding.
Die Wes-Kaapse Onderwysdepartement onderhou 'n volledige onderwyswebwerf wat die nuutste inligting en aanlyndienste bevat, waaronder:
die aanlyn "Vind-'n-Skool"-soekfasiliteit n databasis van mediavrystellings curriculumnuus onderwysbronmateriaal omsendbriewe en notules n databasis van onderwysverwante wetgewing.
Die inhoud van hierdie bladsy is laas op 12 September 2006 hersien
Onbekende staatstaal of akroniem? Kyk in die WOORDELYS.
Gebruiksvoorwaardes
Privaatheidsbeleid
Kopiereg
Cape Gateway is 'n diens wat die regering hoofsaaklik aan die burgers van die Wes-Kaap bied deur die voorsiening van inligting oor plaaslike, provinsiale en nasionale regering
