TUISBLAD
JOU LEWE
ONDERWERPE
PUBLIKASIES
GIDSE
JOU REGERING
WERKGELEENTHEDE
Aangaande
Kontak
Hulp
Gevorderde Soektog
Tuisblad
Jou Regering
Departement van Omgewingsake en Ontwikkelingsbeplanning
DEPARTEMENT VAN OMGEWINGSAKE EN ONTWIKKELINGSBEPLANNING: OORSIG
OORSIG
DIENSTE
PROJEKTE
NUUS
PUBLIKASIES
OPENBARE ENTITEITE
FASILITEITE
KONTAK
HOOGTEPUNTE
Provinsiale Ruimtelike Ontwikkelingsraamwerk- bekendstellingstoespraak
NUUTSTE PUBLIKASIES
Stand van die Omgewingsverslag 
Riglyne vir Gholfbane, Gholflandgoedere, Polovelde en Pololandgoedere in die Wes-Kaap
Riglyne vir Oordontwikkelings in die Wes-Kaap
Groeipotensiaal van Dorpe in die Wes-Kaap 
Uitwerking van Klimaatsverandering in die Wes-Kaap
Regshervormingsdokument
SKAKELS
Volhoubare Ontwikkelingskonferensie 2005
WAT DOEN DIE DEPARTEMENT?
Die Departement van Omgewingsake en Ontwikkelingsbeplanning is toegespits op:
volhoubare omgewingsbestuur en geïntegreerde ontwikkelingsbeplanning, die ontwikkeling van geïntegreerde, volhoubare menslike nedersettings, en die versekering van gelyke toegang en volhoubare gebruik van die provinsie se natuurbronne.
Die Departement is spesifiek toegespits op:
Omgewingsbeplanning
Biodiversiteitsbestuur
Kusbestuur
Provinsiale en Streeksbeplanning, Strategië en Beleide
Besoedeling en Afvalbestuur
Wetstoepassing
SLEUTELDIENSTE
Karteringsdienste
Ontwikkelingsaansoeke
Die Verskaf van Ruimtelike, Demografiese, Maatskaplike en Ekonomiese Data
BELANGRIKE WETGEWING EN BELEID
Konvensie oor Biologiese Diversiteit
Wet op Nasionale Omgewingsbestuur
Wet op Mariene Lewende Bronne
Wet op die Rasionalisering van Omgewingswette
Wes-Kaapse Beplannings- en Ontwikkelingswet
Beleid vir die Vestiging van Plaaswerkers
Baie van die publikasies van die Departement is in pdf-formaat. Om dié lêers te besigtig moet jy eers die Acrobat Readeraflaai.
Die inhoud van hierdie bladsy is laas op 4 Julie 2007 hersien
Onbekende staatstaal of akroniem? Kyk in die WOORDELYS.
Gebruiksvoorwaardes
Privaatheidsbeleid
Kopiereg
Cape Gateway is 'n diens wat die regering hoofsaaklik aan die burgers van die Wes-Kaap bied deur die voorsiening van inligting oor plaaslike, provinsiale en nasionale regering
