TUISBLAD
JOU LEWE
ONDERWERPE
PUBLIKASIES
GIDSE
JOU REGERING
WERKGELEENTHEDE
Aangaande
Kontak
Hulp
Gevorderde Soektog
Tuisblad
Jou Regering
Departement van Plaaslike Regering en Behuising
DEPARTEMENT VAN PLAASLIKE REGERING EN BEHUISING: OORSIG
OORSIG
DIENSTE
PROJEKTE
NUUS
PUBLIKASIES
KOMITEES
OPENBARE ENTITEITE
FASILITEITE
KONTAK
Ons...
aanvaar in vennootskap met plaaslike regering medeverantwoordelikheid om suksesvolle munisipaliteite in die Wes-Kaap te hê. 
bevorder en fasiliteer geïntegreerde en volhoubare behuisingsvestigings in die Wes-Kaap.
MENSEREGTEKWESSIES.
Lees meer oor hoe ons aandag aan so 'n belangrike kwessie gee. Kry die jongste nuus en vind uit watter rol ons in die moderne wêreld speel.
VERGOEDING VIR RAADSLEDE
Lees meer oor vergoeding vir raadslede soos dit in die Staatskoerant gepubliseer is.
Sal dit nie interessant wees om prente van 'n paar van die projekte, nuus en programme te sien nie?
RAMPBESTUUR
HOE DOEN EK AANSOEK OM 'N BEHUISINGSUBSIDIE?
Vind meer uit oor Behuisingsubsidies: hoe om aansoek te doen, die aansoekproses en waar om aansoek te doen.
Die Landelike Gebiede was nie die gevolg van opsetlike regeringsaksies om "Kleurlingreservate" te skep nie, maar hulle het eerder ontstaan as gevolg van verskillende historiese redes. Hierdie dokument verskaf inligting oor die geografiese gebiede en die transformasie van hierdie gebiede.
Die Huurbehuisingstribunaal verskaf gratis dienste aan huurders en verhuurders oral in die Wes-Kaapprovinsie.
Die inhoud van hierdie bladsy is laas op 10 April 2008 hersien
Onbekende staatstaal of akroniem? Kyk in die WOORDELYS.
Gebruiksvoorwaardes
Privaatheidsbeleid
Kopiereg
Cape Gateway is 'n diens wat die regering hoofsaaklik aan die burgers van die Wes-Kaap bied deur die voorsiening van inligting oor plaaslike, provinsiale en nasionale regering
