Laekoste huise swak gebou kos miljoene
Instandhouding se hap al groter
Goedkoop bou is duur bou
Swak vakmanskap kos volgens die kleibaksteenvereniging CBA
die regering etiike miljoene rande aan herstelwerk
Laekoste huisvesting word te vinnig en te goedkoop gebou en voldoen nie aan boustandaarde nie
Die CBA se daar word veral in die Wes Oos en Noord Kaap sub standaard huisvesting opgerig wat nie bestand is teen die gure weer wat die gebiede tref nie
Hy het die geld van sy aandeel houers die Kaapstadse stadsraad en die nasionale huisvestingkor porasie aangevra
Die bedrag is vasgestel nadat daartussen Septemberlaasjaaren Januarie n oudit van sy eenhede in die Wes Kaap gedoen is
Michael Ralo kommunikasie bestuurder van die CTCHC Die oudit is gedoen op die 2 473 eenhede wat sedert 1999 gebou is Meer as 80 van die eenhede het geringe defekte gehad het
Hy het gese dat slegs enkele een hede groot defekte of struktu rele probleme getoon het
Hy plaas die skuld deels op die kontrakteurs wat aangestel is om die eenhede te bou
Maar hy se ook dat al die een hede deur bou inspekteurs van die stadsraad goedgekeur is
Ons het as maatskappy alles gedoen in ons vermoe om die huise reg te lewer se Ralo
Daar is in 2003 n oorskot van
RIO miljoen deur die stadsraad be skikbaar gestel om mure te pleis ter en dakke wat lek reg te maak in
Nou wil hy n verdere R35 mil joen aanwend om alle defekte aan die huise wat minder as sewejaar oud is reg te stel
Volgens Ralo het die stadsraad in beginsel bevestig dat hy vir die regstellings sal betaal maar n be drag is nog nie vasgestel nie
Die CBA se die voorval dui op n groter probleem Die CBA het allerlei foute ge identifiseer met laekoste huisves ting van gebrekkige fondamente en dakke met geen oorhang tot on gepleisterde enkellaag mure wat deur nie waterdigte verf bedek word
Strong vereistes wat deur die
Nasionale Huisbouersregistrasie raad NHBRC ingestel is word ge ignoreer se hy
Enkellaag sementbaksteen mure is volgens die CBA nie ge skik vir die koue en nat weerstoe stande in die Wes en die Oos Kaap nie Die probleme kom op die hakke van die gedokumenteerde agter stand in die lowering van laekoste huisvesting Luidens n verklaring wat deur die maatskaplike behuisings fonds uitgereik is kos n erf en n laekoste huis tipies onderskeide lik R13 500 en R56 000 As R3 miljard per jaar bestee word sal die huidige agterstand in die provinsie eers tussen 2012 en 2018 uitgewis word Die CBA glo dat onvoorsiene in standhouding n al groter hap sal neem uit die begroting vir lae koste huisvesting as standaarde nie daadwerklik opgeskerp word nie
Die departement van behuising kon nie bereik word om kommen taar te lewer nie
