






TUISBLAD|JOU LEWE|ONDERWERPE|PUBLIKASIES|GIDSE |JOU REGERING|TENDERS|WERKGELEENTHEDE





English
|
isiXhosa
|
Aangaande
|
Kontak
|
Hulp
|
Gevorderde Soektog  |



 





Tuisblad > Gidse > Dienste > Eiendomsontwikkeling en Bestuur > Ontwikkelingsbeplanning > Stad Kaapstad Bouplan Goedkeuring

Stad Kaapstad Bouplan Goedkeuring




BESKRYWING:

Alle bouplanne moet goedgekeur word deur die plaaslike owerheid. Die Stad Kaapstad oorweeg verskeie faktore voordat bouplanne goedgekeur word, waaronder die omgewingsimpak van die ontwikkeling en omgewingsgesondheidsgevolge van die ontwikkeling.


VOORSKRIFTE:

Volledige inligting oor die volgende omgewingsgesondheids-oorwegings is beskikbaar op die Stad Kaapstad se webwerf :
* wetgewing wat verband hou met beplanning en bou-ontwikkelings
* plan-ondersoek
* plan-voorlegging
* voorsiening van sanitre geriewe
* kamerdimensies en -hoogtes
* natuurlike ventilasievereistes
* natuurlike ligvereistes
* riglyne vir afvalkamers en -gebiede
* geriewe vir gestremde persone
* bewoningsklassifikasie en ontwerpbevolking
* meganiese ventilasie
* ontwerp van vetvanger
* rookkamer- of -gebiedvereistes.


Bouplanne mag nie per pos ingedien word nie omdat hulle deur die planopsteller deur die stelsel geneem moet word. Geen inkuitver, plakkers of uitlatings word op enige planne toegelaat nie.

Bouplanne vir die Stad Kaapstad kan goedgekeur word by die volgende kantore:

Blaauwberg

Planne kan geneem word na:
Bouplanne en -inspeksies te Pienaarstraat, Milnerton.

Kantoorure:
Bouplanvoorleggings: 08:00 tot 14:30
Enige ander navrae/betalings: 08.00 tot 12.30

Kontaknommers:
Algemene Navrae: 021 550 1129/1101
Bouplanvoorleggings: 021 550 1193/4
Stadsbeplanning: 021 550 1090
Bouplaninspekteurs: 021 550 1296
Faks: 021 550 1243

Kaapstad

Die Bouplandepartement is gele te:
15de Verdieping, Toringblok, Burgersentrum, Hertzogboulevard, Kaapstad

Kantoorure:
Oop vir die publiek van 08:30 tot 12:30.



Kontaknommers:
Algemene Navrae: 021 400 2339/3909
Navrae Bouplanne: 021 400 3660
Navrae Sirkulasievordering: 021 400 3440Navrae Sirkulasievordering: 021 400 3440<br / Boubeheeramptenaar: 021 400 3022
Afskrifte van Planne: 021 400 2123
Planondersoekgeld: 021 400 3347
Strukturele Ingenieur: 021 400 4051
Bouregulasie-toepassing: 021 400 3967
Hoof Bou-inspekteur: 021 400 3623
Senior Bou-inspekteur Kaapstad: 021 400 4441
Senior Bou-inspekteur Athlone: 021 400 4761
Senior Bou-inspekteur Mitchells Plain: 021 392 5136
Bestuurder Bou-ontwikkeling: 021 400 3122

Oostenberg

Die Oostenberg-administrasie het drie kantore wat bouplanne en -opmetings hanteer, naamlik Brackenfell, Kraaifontein en Kuilsrivier.
Brackenfell en Kraaifontein
Brightonstraat, Kraaifontein 7579

Kuilsriver
Van Riebeeckstraat 94, Kuilsrivier, 7579

Kantoorure:
Die kantore is oop vir die publiek van 08:00 tot 13:00 en weer van 13:30 tot 16:30.

Kontaknommers:
Algemene Navrae: 021 900 1800 en 021 900 1500
Brackenfell: 021 980 6232
Kuilsrivier: 021 900 1760
Kraaifontein: 021 980 6191

Besonderhede en tariewe.



Suid-Skiereiland

Planne kan ingedien word by:
Die Bou-opmetingstak, Suid-Skiereilandadministrasie, hoek van Hoof- en Victoriastraat, Plumstead.

Kantoorure:
08:00 tot 14:30

Kontaknommers:
Algemene navrae: 021 710 9439
Bouplannavrae: 021 710 9436.

Tariewe en Besonderhede

Tygerbergadministrasie

Planne kan ingedien word by:
Voortrekkerstraat, Bellville, 7535

Kantoorure:
08.00 tot 14.30
Kontaknommers:
Algemene navrae: 021 918 2808
Faks: 021 918 2339

VERSKAF DEUR:



STAATSLIGGAAM:

Stad Kaapstad





This content also available in English | Le nkcazelo iyafumaneka nangesi Xhosa

VERWANTE INLIGTING

* City of Cape Town Website - Planning (Skakel) (net in Engels beskikbaar)
* Environmental Impact Assessments (Diens) (net in Engels beskikbaar)
* Ontwikkelingstoepassings (Diens)



Die inhoud van hierdie bladsy is laas op 9 Mei 2006 hersien



Onbekende staatstaal of akroniem? Kyk in die WOORDELYS.



| VRAE? Vra vir ons: questions@capegateway.gov.za



Gebruiksvoorwaardes | Privaatheidsbeleid | Kopiereg







Cape Gateway is 'n diens wat die regering hoofsaaklik aan die burgers van die Wes-Kaap bied deur die voorsiening van inligting oor plaaslike, provinsiale en nasionale regering





