






TUISBLAD|JOU LEWE|ONDERWERPE|PUBLIKASIES|GIDSE |JOU REGERING|TENDERS|WERKGELEENTHEDE





English
|
isiXhosa
|
Aangaande
|
Kontak
|
Hulp
|
Gevorderde Soektog  |



 





Tuisblad > Gidse > Dienste > Omgewing > Omgewingsbestuur en -Bewaring > Stad Kaapstad Besoedelingsmonitering en -bestuur

Stad Kaapstad Besoedelingsmonitering en -bestuur




BESKRYWING:

Die munisipaliteit is verantwoordelik vir die monitering en beheer van lugbesoedeling, mariene besoedeling en die storting van nywerheidstowwe in die gebied.


LUGBESOEDELING


Die Stad Kaapstad kontroleer Luggehalte en vergelyk die daaglikse lesings met internasionaal aanvaarde riglyne. Hulle verskaf 'n aanlyn-lesingsdiens wat rele tyd luggehalte-inligting en -lesings en opsommings van die vorige dag verskaf. Maandelikse verslae en jaar-episodeverslae (waar besoedelingsvlakke die aanvaarde riglyne oorskry) is ook beskikbaar.

Jy kan die inligting kry op die Stad Kaapstad se webwerf. Jy kan ook die Luggehaltenetwerk skakel by 021 930 4821.


MARIENE BESOEDELING


Vir meer inligting of om 'n klagte in te dien, skakel 021 402 3911.

Klagtes oor oliestortings kan aangemeld word by 021 703 813 of 021 703 5864.

Om na ure 'n noodgeval aan te meld, skakel 021 703 3070 of 021 703 8313.


NYWERHEIDSTOF-STORTING

Om die storting van nywerheidstowwe in die Stad Kaapstad aan te meld, soos 'n chemiese of petrolstorting, skakel 083 629 4281.

VERSKAF DEUR:



STAATSLIGGAAM:

Stad Kaapstad





This content also available in English | Le nkcazelo iyafumaneka nangesi Xhosa

VERWANTE INLIGTING

* City of Cape Town - Environment Website (Skakel) (net in Engels beskikbaar)
* Biodiversity Strategy for the City of Cape Town - Stad Kaapstad (Strategiese Plan/Sakeplan) (File type: pdf) (net in Engels beskikbaar)



Die inhoud van hierdie bladsy is laas op 29 Junie 2006 hersien



Onbekende staatstaal of akroniem? Kyk in die WOORDELYS.



| VRAE? Vra vir ons: questions@capegateway.gov.za



Gebruiksvoorwaardes | Privaatheidsbeleid | Kopiereg







Cape Gateway is 'n diens wat die regering hoofsaaklik aan die burgers van die Wes-Kaap bied deur die voorsiening van inligting oor plaaslike, provinsiale en nasionale regering





