






UMPHANDLE|UBOMI BAKHO|IMIBA|USHICILELO |IZALATHISO |URHULUMENTE|IITHENDA|IMISEBENZI





English
|
Afrikaans
|
Malunga
|
Qhagamshelana
|
Uncedo
|
Funa nzulu  |



 





Umphandle > Ushicilelo > Iintetho > Ongegronde Aantygings oor Boere is Skadelik vir Landbou

Ongegronde Aantygings oor Boere is Skadelik vir Landbou


YI: Cobus Dowry, Provincial Minister of Agriculture
KWI-: Houwhoek
11 uOktobha 2004

Baie dankie vir die uitnodiging om saam met u te mag verkeer, terwyl u, as 'n groep amptenare van die Departement, hier bymekaar is om te besin oor u bydrae en die pad vorentoe in die mees aktuele program binne die landbousektor op die oomblik.

Agriculture is in the front line of the fight against poverty. That is why our Department must become an agent in the process of delivery and that is why each and every one of us is important in what we do and how we do it.

Dit is wat ons in Landbou moet bereik!! Om ook deur Landbou 'n tuiste vir almal te skep en dit is waarmee ons besig is en dit is julle taak.

Ek is terde bewus van die uitdagings wat landbou in die gesig staar en ons besef dat die kwessie van grondhervorming met al sy fasette die hoogste prioriteit moet geniet.

Dit vra van ons dat ons onsself sal toerus met die nodige kennis en vaardigheid om te deel met die praktiese uitdagings. Dit vra 'n insig in die aspirasies van die potensile begunstigdes. Dit sal ook van ons 'n eerlike evaluasie van die vermo van sodanige persone vra om sodoende te bepaal wat nodig is om elke projek suksesvol te bestuur om toe te sien dat daar geen mislukkings is nie. Ons moet sorg dat elke projek wat ons aanpak volhoubaar is.

Elkeen van u het die verantwoordelikheid om ook te sorg dat daar 'n balans is wat die reeds gevestigde gedeelte van Landbou aan betref. Ons het nodig dat die rol van kommersile boere erken word en steeds uitgebou sal word met die nodige hulp en ondersteuning van ons kant af.

Daar is 'n ander saak wat ek moet aanspreek, naamlik die voortdurende aantygings dat plaaswerkers deur hulle werkgewers aangerand of mishandel word. Hierdie is ernstige aantygings en ek het my al telkens daaroor uitgespreek. Ons standpunt is duidelik en ook die van georganiseerde landbou. So iets sal nie geduld word nie.

Wat egter kommerwekkend is, is dat elke geval wat aan my gerapporteer is, het ek laat ondersoek, en elke keer was daar geen gronde vir sodanige aantyging nie. Net soos wat ek gewaarsku het dat ons nie sulke optrede sal duld nie, moet ek 'n waarskuwing rig aan diegene wat voortdurend daarop uit is om verdag te saai oor die optrede van kommersile boere. U speel met vuur, want sulke onverantwoordelike optrede kan baie duur gevolge h vir byvoorbeeld ons Landbou uitvoere.

Ek vra weer dat waar daar klagtes is, moet u dit by my of die departement rapporteer met die naam van die werkgewer en die plaas, maar in dieselfde asem vra ek dat diegene wat hierdie onverantwoordelike aantygings in die openbaar maak, vir watter duistere rede ookal, onmiddellik daarmee sal staak.
Navrae: Alie van Jaarsveld
Sel: 084 604 6701




UVIMBA-NKCUKACHA WEENTETHO


2009:       uJAN      uFEB      uMAR      uAPR     

2008:       uJAN      uFEB      uMAR      uAPR      uMAY      uJUN      uJUL      uAUG      uSEP      uOCT      uNOV      uDEC     

2007:       uJAN      uFEB      uMAR      uAPR      uMAY      uJUN      uJUL      uAUG      uSEP      uOCT      uNOV      uDEC     

2006:       uJAN      uFEB      uMAR      uAPR      uMAY      uJUN      uJUL      uAUG      uSEP      uOCT      uNOV      uDEC     

2005:       uJAN      uFEB      uMAR      uAPR      uMAY      uJUN      uJUL      uAUG      uSEP      uOCT      uNOV      uDEC     

2004:       uJAN      uFEB      uMAR      uAPR      uMAY      uJUN      uJUL      uAUG      uSEP      uOCT      uNOV      uDEC     

2003:       uJAN      uFEB      uMAR      uAPR      uMAY      uJUN      uJUL      uAUG      uSEP      uOCT      uNOV      uDEC     

2002:       uJAN      uFEB      uMAR      uAPR      uMAY      uJUN      uJUL      uAUG      uSEP      uOCT      uNOV      uDEC     

2001:       uJAN      uFEB      uMAR      uAPR      uMAY      uJUN      uJUL      uAUG      uSEP      uOCT      uNOV      uDEC     




Umxholo okweli phepha wagqibela ukuhlaziywa nge- 14 uOktobha 2004



Ingaba kukho nto ungayiqondiyo kwiintetho zaseburhulumenteni



| IMIBUZO? Sibuze nje wena: questions@capegateway.gov.za



Isigama Esinokusetyenziswa | uMgaqo-nkqubo Wemfihlelo | Ilungelo Lobunini







I-Cape Gateway yinkonzo karhulumente ejoliswe kubemi beNtshona Koloni, ebonelela ngolwazi ngorhulumente wedolophu, owephondo nowesizwe





