TUISBLAD
JOU LEWE
ONDERWERPE
PUBLIKASIES
GIDSE
JOU REGERING
WERKGELEENTHEDE
Aangaande
Kontak
Hulp
Gevorderde Soektog
Tuisblad
Jou Regering
Departement van Omgewingsake en Ontwikkelingsbeplanning
Nuus
Uitnodiging na Gevaarlike Afal Bestuursplan Werksessies
Uitnodiging na Gevaarlike Afal Bestuursplan Werksessies
OORSIG
DIENSTE
PROJEKTE
NUUS
PUBLIKASIES
OPENBARE ENTITEITE
FASILITEITE
KONTAK
BRON: Departement van Omgewingsake en Ontwikkelingsbeplanning (Wes-Kaapse Provinsiale Regering)
Ten einde die prioriteitsdoelwitte van die Nasionale Afvalbestuurstrategie te verwesenlik het die Departement van Omgewingsake en Ontwikkelingsbeplanning begin met 'n projek ter ontwikkeling van 'n Plan vir die Bestuur van Gevaarlike Afval (PBGA) vir die Provinsie Wes-Kaap. Met hierdie plan word beoog om die manier waarop in die Wes-Kaap met gevaarlike afval gewerk word, te verander. Die bedoeling is om rekenpligtigheid, wieg-tot-graf-bestuur, en die hiërargiese benadering van gevaarlike afval bestuur te bevorder met beklemtoning op die vermindering van gevaarlike afval.
Alle belangstellende en betrokke partye in die Wes-Kaap Provinsie word uitgenooi om deel te neem aan die volgende werksessies wat gerig is om 'n konsepplan vir die bestuur van gevaarlike afval in die Wes-Kaap Provinsie te bespreek.
Werksessie 1
Werksessie 2
Werksessie 3
Werksessie 4
Antwoord asseblief:
Telefoon: 021 483 2756
Telefoon: 021 483 3865
Faks: 021 483 2979 of 021 483 4425
NUUSARGIEF
Die inhoud van hierdie bladsy is laas op 3 November 2004 hersien
Onbekende staatstaal of akroniem? Kyk in die WOORDELYS.
Gebruiksvoorwaardes
Privaatheidsbeleid
Kopiereg
Cape Gateway is 'n diens wat die regering hoofsaaklik aan die burgers van die Wes-Kaap bied deur die voorsiening van inligting oor plaaslike, provinsiale en nasionale regering
