TUISBLAD
JOU LEWE
ONDERWERPE
PUBLIKASIES
GIDSE
JOU REGERING
WERKGELEENTHEDE
Aangaande
Kontak
Hulp
Gevorderde Soektog
Tuisblad
Jou Regering
Departement van Omgewingsake en Ontwikkelingsbeplanning
Nuus
Tien Jaar van Progressiewe Omgewingsregte
Tien Jaar van Progressiewe Omgewingsregte
OORSIG
DIENSTE
PROJEKTE
NUUS
PUBLIKASIES
OPENBARE ENTITEITE
FASILITEITE
KONTAK
BRON: Departement van Omgewingsake en Ontwikkelingsbeplanning (Wes-Kaapse Provinsiale Regering)
Ter herdenking van tien jaar van demokrasie het die Wes-Kaapse Departement van Omgewingsake en Ontwikkelingsbeplanning, 'n seminaar getiteld Progressiewe Vervulling van Omgewingsregte aangebied. Die seminaar is deur die Departement se Hoofdirektoraat van Omgewings- en Grondbeplanning onder leiding van Me. Dipolelo Elford, aangebied
Hierdie geleentheid het by die Spier Landgoed naby Stellenbosch op 2 Junie 2004 plaasgevind. Nasionale, provinsiale en plaaslike regeringsleiers, nie-staats en gemeenskaps-organisasies, asook vooraanstaande verteenwoordigers uit die privaat sektor, insluitend nywerheids- en ontwikkelings-gerigte kenners, was teenwoordig.Die tema van die seminaar het elkeen se reg tot 'n gesonde omgewing, wat niemand se gesondheid of welstand nadelig beïnvloed, beklemtoon. Verder sal die omgewing vir die huidige en toekomstige geslag bewaar en beskerm word. Dit moet bereik word met redelike wetgewing en toepaslike ondersteunende maatreëls.
NUUSARGIEF
Die inhoud van hierdie bladsy is laas op 13 Julie 2004 hersien
Onbekende staatstaal of akroniem? Kyk in die WOORDELYS.
Gebruiksvoorwaardes
Privaatheidsbeleid
Kopiereg
Cape Gateway is 'n diens wat die regering hoofsaaklik aan die burgers van die Wes-Kaap bied deur die voorsiening van inligting oor plaaslike, provinsiale en nasionale regering
