TUISBLAD
JOU LEWE
ONDERWERPE
PUBLIKASIES
GIDSE
JOU REGERING
WERKGELEENTHEDE
Aangaande
Kontak
Hulp
Gevorderde Soektog
Tuisblad
Jou Regering
Departement van Handel en Nywerheid
Dienste
Sake en Ekonomie
Belegging
Dienssentrum vir Beleggers
Dienssentrum vir Beleggers
OORSIG
DIENSTE
NUUS
PUBLIKASIES
KOMITEES
OPENBARE ENTITEITE
KONTAK
BESKRYWING:
Die Departement van Handel en Nywerheid (dti) steun maatskappye wat in Suid-Afrika wil belê. Daar is 'n spesiale eenheid in die Departement wat "Handel en Belegging Suid-Afrika" genoem word en onder die afkorting TISA bekend staan. TISA koppel beleggers se behoeftes met geleenthede in al nege provinsies.
Hulle dienste sluit in:-
Inligting oor:
Suid-Afrikaanse sektore en markte wat dit kos om in Suid-Afrika sake te bedryf belastingaansporings die finansiële infrastruktuur vaardighede en natuurlike hulpbronne in Suid-Afrika beskikbare geleenthede vir handel en belegging belangrike groeigebiede
Steun deur:
handelsendings wat Suid-Afrika besoek by te staan beleggers en moontlike vennote by mekaar uit te bring te help met onderhandelings met regulerende instellings en ander staatsdepartemente te skakel (om byvoorbeeld werk- of verblyfpermitte en uitvoerlisensies te bekom)
raad te gee oor die ligging van aanlegte of persele logistieke hulp met hervestiging te bied die sakeproses op lang termyn op te volg
Skakel 0861 843 384, of stuur 'n faks aan 012 428 7852/7853.
VOORSKRIFTE:
Skakel 0861 843 384, of faks 012 428 7852/7853.
VERSKAF DEUR:
STAATSLIGGAAM:
VERWANTE INLIGTING
Inligting vir Potensiële Beleggers (Diens)
Die inhoud van hierdie bladsy is laas op 13 Mei 2004 hersien
Onbekende staatstaal of akroniem? Kyk in die WOORDELYS.
Gebruiksvoorwaardes
Privaatheidsbeleid
Kopiereg
Cape Gateway is 'n diens wat die regering hoofsaaklik aan die burgers van die Wes-Kaap bied deur die voorsiening van inligting oor plaaslike, provinsiale en nasionale regering
