






TUISBLAD|JOU LEWE|ONDERWERPE|PUBLIKASIES |GIDSE |JOU REGERING|TENDERS|WERKGELEENTHEDE





English
|
isiXhosa
|
Aangaande
|
Kontak
|
Hulp
|
Gevorderde Soektog  |



 





Tuisblad > Publikasies > Beleid > O &gt Openbare Vervoer Beliedsverklaring vir Passasiers met Spesiale Behoeftes (PSB) in die Wes-Kaap: Konsep vir Konsultering

Openbare Vervoer Beliedsverklaring vir Passasiers met Spesiale Behoeftes (PSB) in die Wes-Kaap: Konsep vir Konsultering





Departement van Vervoer en Openbare Werke (Wes-Kaapse Provinsiale Regering)



OPSOMMING


Hierdie dokument sit die Provinsiale Regering Wes-Kaap: Departement van Vervoer en Openbare Werke se voorgestelde konsepbeleidsverklaring vir die voorsiening van openbare vervoer met betrekking tot PSB's in die Wes-Kaap uiteen.

Dit is oop vir publieke kommentaar.
<p.Aandag: slegs skriftelike kommentaar word aanvaar.
Sluitings datum: 14 Mei 2008
Kommentaar kan aangestuur word na:
e-pos: Dribbona@pgwc.gov.za of gmeyer@pgwc.gov.za
faks: 021 483 7349 of 021 483 7358
pos: Die Departement van Vervoer en Openbare Werke Wes-Kaap (Aandag: Mr. G Meyer), PO Box 2603, Kaapstad 8000.






Openbare Vervoer Beliedsverklaring vir Passasiers met Spesiale Behoeftes (PSB) in die Wes-Kaap: Konsep vir Konsultering





This content also available in English



Die inhoud van hierdie bladsy is laas op 28 Maart 2008 hersien



Onbekende staatstaal of akroniem? Kyk in die WOORDELYS.



| VRAE? Vra vir ons: questions@capegateway.gov.za



Gebruiksvoorwaardes | Privaatheidsbeleid | Kopiereg







Cape Gateway is 'n diens wat die regering hoofsaaklik aan die burgers van die Wes-Kaap bied deur die voorsiening van inligting oor plaaslike, provinsiale en nasionale regering





