TUISBLAD
JOU LEWE
ONDERWERPE
PUBLIKASIES
GIDSE
JOU REGERING
WERKGELEENTHEDE
Aangaande
Kontak
Hulp
Gevorderde Soektog
Tuisblad
Gidse
Dienste
Opvoedkundig
Maatskaplike Kwessies wat Skole Raak
Spesiale Onderwyssteundienste
Spesiale Onderwyssteundienste
BESKRYWING:
Die WKOD se Direktoraat: Gespesialiseerde Steundienste bied 'n reeks dienste aan vir leerders wat leerhindernisse ondervind. Die dienste sluit in:
voorkoming van leerprobleme vroeë opsporing van leerprobleme en vroeë ingryping gespesialiseerde steundienste, wat sielkundige, terapeutiese, gesondheid en maatskaplike dienste insluit onderwysprogramme vir leerders met spesiale onderwysbehoeftes in beide hoofstroomskole en in skole vir leerders met spesiale onderwysbehoeftes
Die direktoraat bestuur 77 skole in die provinsie vir leerders met spesiale onderwysbehoeftes (ELSEN). ELSEN-spesialiste werk ook in Onderwysbestuur- en Ontwikkelingsentrums (OBOS'se) in al sewe die onderwysdistrikte van die Wes-Kaap.
VOORSKRIFTE:
Tree vir meer inligting in verbinding met jou naaste OBOS of:
Tel: 021 467 2072/8
Faks: 021 425 7465
VERSKAF BY:
Skole vir Spesiale Behoeftes
VERSKAF DEUR:
STAATSLIGGAAM:
Spesialis- onderwyssteundienste (Wes-Kaap Onderwysdepartement, Wes-Kaapse Provinsiale Regering)
VERWANTE INLIGTING
Die inhoud van hierdie bladsy is laas op 4 Julie 2006 hersien
Onbekende staatstaal of akroniem? Kyk in die WOORDELYS.
Gebruiksvoorwaardes
Privaatheidsbeleid
Kopiereg
Cape Gateway is 'n diens wat die regering hoofsaaklik aan die burgers van die Wes-Kaap bied deur die voorsiening van inligting oor plaaslike, provinsiale en nasionale regering
