TUISBLAD
JOU LEWE
ONDERWERPE
PUBLIKASIES
GIDSE
JOU REGERING
WERKGELEENTHEDE
Aangaande
Kontak
Hulp
Gevorderde Soektog
Tuisblad
Gidse
Dienste
Vervoer
Lisensies, Permitte en Sertifikate
Registrasie van Vervaardigers, Invoerders en Bouers van Motorvoertuie
Registrasie van Vervaardigers, Invoerders en Bouers van Motorvoertuie
BESKRYWING:
Alle voertuie wat in Suid-Afrika vervaardig, gebou of na Suid-Afrika ingevoer word, moet geregistreer word voordat dit versprei of verkoop word.
VOORSKRIFTE:
As die vervaardiger of invoerder van 'n voertuig moet u vorm MVR1-MIB by 'n motorregistrasiekantoor invul om die voertuig te registreer.Die vorm moet van die volgende vergesel wees:
die identiteitsdokument van die titelhouer van die motorvoertuig (indien die voertuig volgens 'n huurkoopooreenkoms gekoop is)
die identiteitsdokument van die eienaar van die motorvoertuig die toepaslike registrasiegeld n sertifikaat wat deur die vervaardiger, bouer of invoerder uitgereik is, en wat die volgende bevat:
die onderstelnommer die enjinnommer die fabrikaat die modelnaam die tarra in kilogram die enjinvermoë in kubieke sentimeter die netto enjinkragdie hoofkleur die modelnommer n polisieklaringsertifikaat n padwaardigheidsertifikaat.
VERSKAF BY:
Voertuigtoetsstasies
VERSKAF DEUR:
STAATSLIGGAAM:
Padinfrastruktuur (Departement van Vervoer en Openbare Werke, Wes-Kaapse Provinsiale Regering)
VERWANTE INLIGTING
Padwaardigheidtoetsing (Diens)
Voertuigklaringsertifikate (Diens)
Die inhoud van hierdie bladsy is laas op 11 Maart 2004 hersien
Onbekende staatstaal of akroniem? Kyk in die WOORDELYS.
Gebruiksvoorwaardes
Privaatheidsbeleid
Kopiereg
Cape Gateway is 'n diens wat die regering hoofsaaklik aan die burgers van die Wes-Kaap bied deur die voorsiening van inligting oor plaaslike, provinsiale en nasionale regering
