TUISBLAD
JOU LEWE
ONDERWERPE
PUBLIKASIES
GIDSE
JOU REGERING
WERKGELEENTHEDE
Aangaande
Kontak
Hulp
Gevorderde Soektog
Tuisblad
Gidse
Dienste
Opvoedkundig
Beurse
Geldelike Bystand: Beurse en Lenings
Geldelike Bystand: Beurse en Lenings
BESKRYWING:
Daar is verskeie vorms van geldelike bystand vir studente en leerders beskikbaar:
Die dataversameling kan volgens loopbaankategorie deursoek word en sluit inligting oor wie aansoek kan doen, sluitingsdatums vir aansoeke, kontakbesonderhede en voorwaardes, in.
NASIONALE FINANSIËLE HULPSKEMA VIR STUDENTE
Die Nasionale Finansiële Hulpskema vir Studente (NFHS) bied lenings aan Suid-Afrikaanse studente wat by openbare universiteite of technikons wil studeer. Indien die student se akademiese prestasie goed genoeg is, kan tot soveel as 40% van die lening afgeskryf word.
U kan by die kantoor vir finansiële ondersteuning van 'n universiteit of technikon om steun van die NFHS aansoek doen.
In 2002-2003 sal die som van R500 miljoen na die skema oorgedra word, in 2003-2004 R470 miljoen, en in 2004-2005 R498 miljoen. Die bedrag wissel aangesien dit gedeeltelik afhanklik is van ander bronne van inkomste wat tot die beskikking van die skema is. Hierdie bronne sluit in donateursfondse wat ontvang is, geld wat op studielenings terugbetaal word, en rente op beleggings.
VERSKAF DEUR:
STAATSLIGGAAM:
VERWANTE INLIGTING
Die inhoud van hierdie bladsy is laas op 10 Junie 2004 hersien
Onbekende staatstaal of akroniem? Kyk in die WOORDELYS.
Gebruiksvoorwaardes
Privaatheidsbeleid
Kopiereg
Cape Gateway is 'n diens wat die regering hoofsaaklik aan die burgers van die Wes-Kaap bied deur die voorsiening van inligting oor plaaslike, provinsiale en nasionale regering
