TUISBLAD
JOU LEWE
ONDERWERPE
PUBLIKASIES
GIDSE
JOU REGERING
WERKGELEENTHEDE
Aangaande
Kontak
Hulp
Gevorderde Soektog
Tuisblad
Jou Regering
Departement van die Premier
Projekte
Inligting
OORSIG
DIENSTE
PROJEKTE
NUUS
TOESPRAKE
PUBLIKASIES
FASILITEITE
KONTAK
DOEL:
Hierdie projek streef daarna om die groei van inligting- en kommunikasietegnologie in die Wes-Kaap te bevorder.
EINDE:
BESKRYWING:
In die eerste fase van die projek sal daar gefokus word op die bemarking van IT-klusters, die bou van netwerke en op die beïnvloeding van IT-beleid.
In die tweede fase sal die hooffokus val op IT-besigheidsontwikkeling en IT-vaardigheidsontwikkeling.
Die eerste fokusgebied is klusterfasilitering. Aktiwiteite in verband hiermee sluit gebeure in soos uitstallings by plaaslike handelstentoonstellings en werksetes. Dit sluit ook die vestiging van verskeie sektorpublikasies en navorsingsartikels sowel as die versameling van data oor die bedryf en deelname aan verskeie geleenthede vir ekonomiese ontwikkeling en nywerheidsforums in.
KEER het die Kaapse Inligtingstegnologie-inisiatief (KITI) geïdentifiseer as die geskikste liggaam om in dié verband leiding te neem. Die Departement sal nou saamwerk met KITI ten opsigte van hierdie fokusgebiede en sal die inisiatiewe wat hulle onderneem, ondersteun.
Indien die nodige befondsing beskikbaar gestel word, sal die projek op 'n jaarlikse grondslag aangebied word.
BEGROTING:
GEBORG DEUR:
Die inhoud van hierdie bladsy is laas op 1 April 2004 hersien
Onbekende staatstaal of akroniem? Kyk in die WOORDELYS.
Gebruiksvoorwaardes
Privaatheidsbeleid
Kopiereg
Cape Gateway is 'n diens wat die regering hoofsaaklik aan die burgers van die Wes-Kaap bied deur die voorsiening van inligting oor plaaslike, provinsiale en nasionale regering
