TUISBLAD
JOU LEWE
ONDERWERPE
PUBLIKASIES
GIDSE
JOU REGERING
WERKGELEENTHEDE
Aangaande
Kontak
Hulp
Gevorderde Soektog
Tuisblad
Jou Regering
Ministerie van Plaaslike Regering en Behuising
MINISTERIE VAN PLAASLIKE REGERING EN BEHUISING: OORSIG
OORSIG
NUUS
TOESPRAKE
PUBLIKASIES
KONTAK
Die Ministerie is daarvoor verantwoordelik om:
nasionale, provinsiale en munisipale beleide deur die Departement Plaaslike Regering en Behuising te implementeer om dienslewering en die voorsiening van geïntegreerde volhoubare behuisingsvestigings in die Wes-Kaapprovinsie effektief te versnel.
die Departement Plaaslike Regering en Behuising te lei om dienste en behuisingsvestigings van hoë gehalte vir die mense van die Wes-Kaap sonder gunste of vooroordeel te lewer.
die skaars hulpbronne van die Departement Plaaslike Regering en Behuising te bestuur om regverdige en billike lewering van dienste en behuisingsvestigings vir die mense van die provinsie te verseker.
die aktiwiteite van die drie regeringsfere te integreer en te koördineer ten einde sinergieë te maksimeer en dienslewering te verbeter.
Die inhoud van hierdie bladsy is laas op 5 Augustus 2005 hersien
Onbekende staatstaal of akroniem? Kyk in die WOORDELYS.
Gebruiksvoorwaardes
Privaatheidsbeleid
Kopiereg
Cape Gateway is 'n diens wat die regering hoofsaaklik aan die burgers van die Wes-Kaap bied deur die voorsiening van inligting oor plaaslike, provinsiale en nasionale regering
