TUISBLAD
JOU LEWE
ONDERWERPE
PUBLIKASIES
GIDSE
JOU REGERING
WERKGELEENTHEDE
Aangaande
Kontak
Hulp
Gevorderde Soektog
Tuisblad
Jou Regering
Departement van Vervoer en Openbare Werke
Korporatiewe Sake
KORPORATIEWE SAKE: OORSIG
OORSIG
DIENSTE
PUBLIKASIES
KONTAK
Korporatiewe Sake bevorder effektiewe bestuur:
deur dienslewering;
deur die bemagtiging van personeel deur ontwikkelingsinisiatiewe;
deur normtoetsing van die standaarde van steun en die hersiening hiervan op 'n gereelde grondslag;
deur die bevordering van bemagtiging deur die beginsel van doeltreffendheid en doelmatigheid in beleidsopdragte en delegasies;
deur die bevordering van etiese gedrag deur die hele departement, en deur die voorkoming van ongemagtigde, vrugtelose en verkwistende uitgawes.
Korporatiewe Sake is ook verantwoordelik vir die volgende funksies in die Departement van Vervoer en Openbare Werke:
Mensehulpbronbestuur
Arbeidsverhoudinge
Verkryging
Die inhoud van hierdie bladsy is laas op 18 Maart 2004 hersien
Onbekende staatstaal of akroniem? Kyk in die WOORDELYS.
Gebruiksvoorwaardes
Privaatheidsbeleid
Kopiereg
Cape Gateway is 'n diens wat die regering hoofsaaklik aan die burgers van die Wes-Kaap bied deur die voorsiening van inligting oor plaaslike, provinsiale en nasionale regering
