TUISBLAD
JOU LEWE
ONDERWERPE
PUBLIKASIES
GIDSE
JOU REGERING
WERKGELEENTHEDE
Aangaande
Kontak
Hulp
Gevorderde Soektog
Tuisblad
Jou Regering
Ekonomiese Sektorontwikkeling
Toerismeontwikkeling
Dienste
Reis en Toerisme
Onwikkel jou eie Sakeonderneming
Die Toerisme-ondernemingsprogram (TOP)
Die Toerisme-ondernemingsprogram (TOP)
OORSIG
DIENSTE
PROJEKTE
NUUS
PUBLIKASIES
FASILITEITE
KONTAK
BESKRYWING:
Die TOP is 'n inisiatief van die Saketrust. Die program word deur aangewese subkontrakteurs in die provinsies uitgevoer.
Die hoofoogmerk van TOP is om die groei en uitbreiding van toerisme-ondernemings aan te moedig en te fasiliteer. Groot operateurs, beleggers, KMMO's en voorheen benadeelde ondernemings word gehelp om lewensvatbare skakels en sakegeleenthede te identifiseer. Hulpbronne word dan benut om hierdie geleenthede te realiseer. Dit behels dikwels ook dat die KMMO gehelp word om die nodige professionele dienste te bekom, soos:
TOP beskik oor 'n Opleiding- en Tegniese Bystandfonds wat op 'n gedeeldekostebasis met die onderneming gebruik word.
VOORSKRIFTE:
Tel: 021 461 5735
Faks: 021 461 5775
VERSKAF DEUR:
STAATSLIGGAAM:
VERWANTE INLIGTING
Toerisme-hulptoonbank vir entrepreneurs (Diens)
Aansoek om steun van die Klein en Medium Ondernemings-ontwikkelingsprogram (KMOOP) (Diens)
Die inhoud van hierdie bladsy is laas op 23 Desember 2003 hersien
Onbekende staatstaal of akroniem? Kyk in die WOORDELYS.
Gebruiksvoorwaardes
Privaatheidsbeleid
Kopiereg
Cape Gateway is 'n diens wat die regering hoofsaaklik aan die burgers van die Wes-Kaap bied deur die voorsiening van inligting oor plaaslike, provinsiale en nasionale regering
