TUISBLAD
JOU LEWE
ONDERWERPE
PUBLIKASIES
GIDSE
JOU REGERING
WERKGELEENTHEDE
Aangaande
Kontak
Hulp
Gevorderde Soektog
Tuisblad
Jou Regering
Ekonomiese Deelname
Dienste
Sake en Ekonomie
Swart Ekonomiese Bemagtiging
EKONOMIESE DEELNAME - DIENSTE: SWART EKONOMIESE BEMAGTIGING
OORSIG
DIENSTE
PUBLIKASIES
FASILITEITE
KONTAK
Kliek op 'n diens vir volledige besonderhede.
Aansoeke om Steun van die Nasionale Bemagtigingsforum (NBF)
Dié diens sit die werk van die Nasionale Bemagtigingsfonds uiteen en verduidelik hoe jy van die spektrum van dienste gebruik kan maak. Dit is veral van belang vir die persoon wat met 'n nuwe onderneming wil begin, maar daar is ook baie handige dienste vir ... 
Ondersteuningsdienste vir Swart Ekonomiese Bemagtiging
Daar is 'n verskeidenheid dienste beskikbaar om ontluikende onder-nemings by te staan. 
Swart Ondernemings Verskaffersprogram
Die Departement van Handel en Nywerheid se Swart Ondernemings Verskafferontwikkelingsprogram (SOVOP) is 'n 80:20 koste-verdelings, kontanttoelaag aanmoedingskema vir ondernemings in swart besit, met 'n maksimum toelaag van R100,000. Die skema verskaf ook sakeontwikkelingsdienste om maatskappye te help om hulle vaardighede te verbeter en meer mededingend ... 
Die inhoud van hierdie bladsy is laas op 1 Augustus 2006 hersien
Onbekende staatstaal of akroniem? Kyk in die WOORDELYS.
Gebruiksvoorwaardes
Privaatheidsbeleid
Kopiereg
Cape Gateway is 'n diens wat die regering hoofsaaklik aan die burgers van die Wes-Kaap bied deur die voorsiening van inligting oor plaaslike, provinsiale en nasionale regering
