






TUISBLAD|JOU LEWE|ONDERWERPE|PUBLIKASIES|GIDSE |JOU REGERING|TENDERS|WERKGELEENTHEDE





English
|
isiXhosa
|
Aangaande
|
Kontak
|
Hulp
|
Gevorderde Soektog  |



 





Tuisblad > Tenders > Geslote Tenders > Geslote Tender EDT017/06

Geslote Tender EDT017/06




BESKRYWING:


Die Departement van Ekonomiese Ontwikkeling en Toerisme nooi bie uit vir bovermelde produksieproses vir die Departement se Jaarverslag vir 2005/2006.

Die vollengte Jaarverslag vir 2005/2006 sal uit drie afdelings bestaan, nl. Engels, Afrikaans en Xhosa. Elke afdeling sal opgemaak word uit ongeveer 230 bladsye. Die totale publikasie sal uit ongeveer 690 bladsye bestaan.

Voornemende tenderaars moet dus oor die kapasiteit beskik om teen 18 Augustus 2006 die ontwerp van die publikasie, insluitend die voor- en agterblad, te doen, die uitleg te doen, vertalings en drukwerk te rel vir die vollengte Jaarverslag.

Die bywoning van 'n inligtingsessie om 09:00 op 11 Mei 2006 is dus verpligtend. Die sessie sal gehou word op die 9de Verdieping, Raadsaal, Waldorf Arkade, Kaapstad.

'n Voorgestelde ontwerp-uitleg (proefformaat) moet die voltooide tenderdokumente wat ingedien word, vergesel. Die voorgestelde teks en fotos vir die proefformaat sal by die inligtingsessie voorsien word.

Die proefformaat sal uit vier bladsye bestaan, naamlik:

* 'n Dekblad met Departement van Ekonomiese Ontwikkeling en Toerisme, Jaarverslag vir die jaar geindig 31 Maart 2006 daarop
* Een teksbladsy
* Een bladsy met grafieke
* Een bladsy met tabelle en 'n organogram.

Die volgende dokumente moet die tendervoorstelle vergeselle:

1. Proefformaat
2. Sertifikaat wat bywoning van die inligtingsessie bevestig
3. Bondige maatskappyprofiel
4. Aandelesertifikate
5. SAID-sertifikaat

Die boddokumente is beskikbaar om afgehaal te word tussen 08:00 en 15:30 Maandae tot Vrydae vanaf die Departement van Ekonomiese Ontwikkeling en Toerisme, NBS Waldorf Arkade, 9de Verdieping, St Georges Wandelgang 80, Kaapstad. Die volgende dokumente moet saam met die boddokumente ingedien word: 'n dekblad van nie meer as een paragraaf nie wat u spesifieke veld(e) van kundigheid aandui; waarom u dink dat u geskik is vir die opdrag; 'n gedetailleerde CV en kontakbesonderhede van drie werkverwante verwysings wat kwalifiseer om op u werk kommentaar te lewer.

Ingevolge die Provinsiale Regering Voorkeurverkrygingsbeleid, sal HDI kandidate voorkeur geniet.

Die sluitingsdatum vir indiening van bie is Maandag, 22 Mei 2006, stiptelik om 11:00.

Vir bodnavrae, skakel gerus mnr Ebrahim Hardy by 021 483 9149.

Vir inhoud/tegniese navrae, skakel gerus me Agnes van den Berg by 021 483 9160.



KATEGORIE:

DIENSTE: Professioneel


TENDERWAARDE:

Bo R75,000


VERLANG OP:

Kaapstad


SLUITINGSDATUM:

11:00, 22 Mei 2006


GEVRA DEUR:

Department of Economic Development and Tourism (Provincial Government of the Western Cape)


EERSTE ADVERTENSIEDATUM:

8 Mei 2006


TENDERDOKUMENTE BESKIKBAAR BY:



Geadresseerde:
Head: Department of Economic Development and Tourism

Straatadres:

NBS Waldorf Building 9th Floor, Room 27, 80 St. Georges Mall, CapeTown, 8001


Posadres:

PO Box 979, Cape Town, 8000


 

Navrae:
Lucinda Theys

Tel:
Code-

Faks:
Code-

Epos:
ltheys@pgwc.gov.za

 

Kantoorure
(Maan tot Vry):

08:00-13:00 and 13:30-16:30




POS TENDERDOKUMENTE AAN OF LEWER AF BY:



Geadresseerde:
Head: Department of Economic Development and Tourism

Straatadres:

NBS Waldorf Building 9th Floor, Room 27, 80 St. Georges Mall, CapeTown, 8001


Posadres:

PO Box 979, Cape Town, 8000


 

Navrae:
Lucinda Theys

Tel:
Code-

Faks:
Code-

Epos:
ltheys@pgwc.gov.za

 

Kantoorure
(Maan tot Vry):

08:00-13:00 and 13:30-16:30




VERLANG OP:

Kaapstad






This content also available in English



Die inhoud van hierdie bladsy is laas op 22 Mei 2006 hersien



Onbekende staatstaal of akroniem? Kyk in die WOORDELYS.



| VRAE? Vra vir ons: questions@capegateway.gov.za



Gebruiksvoorwaardes | Privaatheidsbeleid | Kopiereg







Cape Gateway is 'n diens wat die regering hoofsaaklik aan die burgers van die Wes-Kaap bied deur die voorsiening van inligting oor plaaslike, provinsiale en nasionale regering





