TUISBLAD
JOU LEWE
ONDERWERPE
PUBLIKASIES
GIDSE
JOU REGERING
WERKGELEENTHEDE
Aangaande
Kontak
Hulp
Gevorderde Soektog
Tuisblad
Jou Regering
Departement van Plaaslike Regering en Behuising
Bedryfsteun
Beleid en Strategie
BELEID EN STRATEGIE: OORSIG
OORSIG
PUBLIKASIES
KONTAK
Die Direktoraat Beleid en Strategie koördineer beleidsaktiwiteite in die Departement en verskaf strategiese steun aan die Departementshoof.
Funksies:
Die voorsiening van beleidsadvies en koördinering van beleidsaktiwiteite wat op behuisingsvestiging en plaaslike regering betrekking het.
Die ontwikkeling van strategieë om staatsbeleide in die Departement en munisipaliteite te implementeer.
Beleid
Beleid is verantwoordelik vir:
die verskaffing van beleidsadvies.
die koördinering van plaaslike regering en behuisingsvestigingsbeleid in die Departement en tussen die regeringsfere.
die verteenwoordiging van die Departement in tussenregeringsbeleidsbesprekings.
Strategiese Steun
Strategiese Steun is verantwoordelik vir:
die hersiening van departementele beleide en strategieë.
die voorsiening van advies oor die implementering van regeringsbeleide en strategieë in die Departement en munisipaliteite.
die ontwikkeling en instandhouding van 'n kennisbestuurstelsel in die Departement.
Die inhoud van hierdie bladsy is laas op 5 Mei 2006 hersien
Onbekende staatstaal of akroniem? Kyk in die WOORDELYS.
Gebruiksvoorwaardes
Privaatheidsbeleid
Kopiereg
Cape Gateway is 'n diens wat die regering hoofsaaklik aan die burgers van die Wes-Kaap bied deur die voorsiening van inligting oor plaaslike, provinsiale en nasionale regering
