DEPARTEMENT VAN WATERWESE EN BOSBOU
of 'n wysiging is
Dui aan met 'n X of dit 'n nuwe gebruik gebruik nommer
GEBRUIKLIKE BESKRYWING VAN AFVALTIPES WAT GESTORT GAAN WORD
Afvaltipes: a Rioolslyk b Huishoudelike afval c Tuinafval d Plaasafval e Ander afval
Spesifiseer ander
k Kragstasie-afval l Gevaarlike afval a Beskryf die tipes afval geselekteer in 1.2, en voorsien ook die SIK kode b SIK kode
Benaderde maksimum volume per eiendom per dag m3of t;
Benaderde totale volume per eiendom per jaar m3of t
TIPE FASILITEIT EN WYSE VAN AFVALWEGDOENING
Selekteer die tipe fasiliteit wat gebruik gaan word vir afvalwegdoening deur onderstaande tabel te voltooi
Afvalstortsterrein Dui aan Grootte Benaderde Strorting het begin op: Storting het geëindig op: Naam van fasiliteit met 'n X (ha) leeftyd (j) (ivt)
Herwinningsaanleg
Afvalbehandelingsaanleg
Ander: SpesifiseerRou/finale produk opberging
Ander opberging:
Gekontamineerde area/land
Slakhope
Slykdamme
Slykdroogbed
Slikdamme
Oksidasiedamme
Verdampingsdamme
Spesifiseer:Ander afvalstortterreine
Spesifiseer:
BESONDERHEDE VAN STORTINGSFASILITEIT
Fatale fout indikatore Indien enige van die volgende kriteria van toepassing is op die bestaande of voorgestelde fasiliteit, dui aan met 'n X : -Binne 3000 meter radius van die eindpunt van 'n vliegveld of landingstrook -Nader as 500 meter aan die grens van 'n lughawe of vliegveld -Lê binne die 1 in 100 jaar vloedlyn van 'n waterloop -In 'n onstabiele gebied (byv.verskuiwingsone, seismiese sone, dolomitiese gebiede, grondversakkinggebiede) -In ekologies of historiese sensitiewe gebiede -In 'n opvanggebied met belangrike, beduidende of sensitiewe opprevlakwaterbronne -In 'n gebied met vlak of sigbare grondwater, of wat gekenmerk word deur vlak hellings (vleie, fonteine, ens.) -In 'n gebied wat gekenmerk word deur steil hellings (bv. waar stabiliteitsprobleme ondervind kan word) -Gebiede waar grondwateraanvulling voorkom a.g.v. topografie en/of hoogs deurlaatbare substrata -Bo-op of aangrensend tot belangrike of potensiëel belangrike waterdraers (Parsons se klassifikasie: enigste bron, Hoofwaterdraer) -In 'n gebied met vlak rotsbodem of met beperkte oppervlakte dekkingmateriaal -Gebiede in die nabyheid van landgebruike wat nie versoenbaar is met afvalwegdoeningsaktiwiteite nie -Gebiede waar voldoende buffersones nie moontlik is nie -Gebiede direk wind-op van residensiële areas in die heersende windrigting. -Gebiede wat as gevilg van titelaktes, serwitute of ander beperkings nie vir afvalwegdoening hersoneer kan word nie -Gebiede wat gekenmerk word deur ander faktore wat die ontwikkeling van 'n afvalwegdoeningsfasiliteit sal
Belemmer, behalwe teen buitensporige koste-Gebiede wat bots met die lokale ontwikkelingsdoelwitte(LOD) proses en die streek afvalbestuurstrategie
Afstand na die naaste boorgat wat vir drinkwater of veesuiping aangewend word meter
Afstand vanaf die rand van die naaste stroom-af oppervlakwaterbron meter
Indien 'n loog/deursyferings bestuurstelsel bestaan, dui aan met 'n X
Totale oppervlakte van die eiendom (aangedui in registrasie deel 1) waarop afval gestort word hektaar
Oppervlakte van werklike afvalliggaam (afdruk area)
hektaar
Afmetings van stortterrein lengte
By aanvang meter
Na rehabilitasie meter
Totale volume reeds gebruik vir afvalwegdoening kubieke meter
Akkuraatheid van bogenoemde volumes a opgemeet b beraam
Buffersone
Werklike afstand na die grens van die naaste a formele residensiële gebied m b informele residensiële gebied m c industriële gebied m
Aantal persone wat deur die afvalstortterreinfasiliteit
Klimatologiese waterbalans
Die natste jare gedurende die afgelope dertig jaar
Rangorde natste jaar mm de natste mm de natste mm de natste mm de natste mm de natste mm de natste mm ste natste mm de natste mm de natste mmTerrein-spesifieke waterbalansfaktoreIndien loog/deursyfering sigbaar is (slegs vir bestaande fasiliteite) dui aan met 'n XAnder terrein-spesifieke waterbalansfaktore (spesifiseer)
BEDRYF VAN DIE STORTTERREIN
Aard van afvalwegdoening a landvulling of landopbouing b oorlaaistasie c herwinningsaanleg d verbrander e Komposteringsaanleg f tuinafvalterrein g Stoorgebied h behandelingsaanleg i enkapsulasie j ander spesifiseer
Tydsduur van operasie begindatum einddatum
Bedekking van afval dui almal van toepassing met 'n X aan a daaglikse bedekking b voldoende dekkingsmateriaal op terrein c daaglikse kompaksie
Bestuur van loog/deursyfering dui almal van toepassing met 'n X aan a op-terrein behandeling b loog/deursyferingsfasiliteite c besproeiing oor gekompakteerde en bedekte afval sluit die volume in as ko-afval verhouding bereken word d wegkering na rioolwerke e ander spesifiseer
Stormwaterbestuur dui aan met 'n X a stroomop afsnyslote b Gekontamineerde stormwater stoorfasiliteit
Herwinning ja nee beplan vir toekomsHerwinningsmetodesa Informele herwinning b herwinningsaanleg c by brond Formele herwinning e kontrakteur
BESTAANDE MAGTIGING
Bestaande permit of vrystellingsverwysingsnommer, indien van toepassing
Bestaande permitnommer, indien van toepassing / / / / /
Kantoor in beheer van bestaande magtiging
Die bestaande magtiging is geldig vanaf tot
SLEGS VIR AMPTELIKE GEBRUIK
TERREINKLASSIFIKASIE
Terrein: dui die beoogde terreinklassifikasie met X aan C
Opsomming : : :
Waterverbruikvrystelling van lisensie vereistes verwysingsnommer
Ontvang deur:
van voorletters rang handtekening vasgelê deur: voorletters
Datumstempel van kantoor
