DEPARTEMENT VAN WATERWESE EN BOSBOU
DIE OPGAAR VAN WATER - DAMREGISTRASIE
ALGEMENE INLIGTING
Naam van die dam:
Indien die water in 'n waterloop gestoor word, verskaf die naam van die waterloop:
Vir buitebedopgaring, verskaf die naam van die waterloop waarin die water natuurlikerwys sou dreineer:
Vir skoonwaterdamme, dui aan wat die doel van die dam is: (merk toepaslike gebruik met 'n X - merk meer as een vir 'n meerdoelige dam):
huishoudelike voorsiening vissery industriële gebruik besproeiing water vir veestapel ander (spesifiseer hieronder)
Vir afvalwaterdamme, dui aan wat die doel van die dam is: (merk toepaslike gebruik met 'n X - merk meer as een vir 'n meerdoelige dam):
besoedelingsbeheer afvalwaterwegdoening industriële uitskot oksidasie mynuitskot ander (spesifiseer hieronder)
Van en voorletters van persoon in beheer van die dam:
Kontaktelefoonnommer van persoon in beheer van die dam: area-/selkode nommer uitbreiding
Van en voorletters of besigheidsnaam van die ontwerper of konsultant:
Van en voorletters of besigheidsnaam van die kontrakteur:
Weergawe 1.12 Bladsy 1 van 4
TEGNIESE INLIGTING OOR DAMSTRUKTUUR EN DAMKOM
Tipe dam (merk toepaslike tipe met 'n X - merk meer as een vir saamgestelde damme): grondvul rotsvul swaartekrag stutmuur boog multi-boog grondreservoir industriële uitskotafsetting gewapende betonreservoir mynuitskotafsetting hierdie strukture sluit slikdamme in ander (spesifiseer)
Grootte van dam a maksimum walhoogte
"walhoogte" is die vertikale verskil tussen die laagste stroomafgrondvlak aan die buitekant van die damwal en die nie-vloeduitloopkruinhoogte of die algemene bovlak van die damwal b kruinlengte van wal**
die lengte van die kruin sluit, waar van toepassing, die kruinlengte van die vloeduitloop in c bruto stoorkapasiteit duisend kubieke meter d wateroppervlakte met volvoorraadhoogte hektaar
Weergawe 1.12 Bladsy 2 van 4
Weergawe 1.12 Bladsy 4 van 4
