DEPARTEMENT VAN WATERWESE EN BOSBOU
MAATSKAPPY, BESIGHEID OF VENNOOTSKAP;
REGISTRASIE DEEL 1
NASIONALE OF PROVINSIALE REGERING
N.B. Voltooi alle velde gemerk met 'n kol (*).
Hierdie is 'n nuwe registrasie of 'n wysiging aan 'n bestaande registrasie vir 'n wysiging aan 'n bestaande registrasie, verstrek registernommer
BESONDERHEDE VAN MAATSKAPPY, BESIGHEID OF VENNOOTSKAP
Naam van maatskappy, besigheid of vennootskap.
Handelsnaam, indien verskillend van naam van maatskappy, besigheid of vennootskap
Besigheidsregistrasienommer a datum gevestig b land waar gevestig
BESONDERHEDE VAN NASIONALE OF PROVINSIALE REGERING
Nasionale Departement a Provinsie b Provinsiale Departement
KONTAKBESONDERHEDE
Posadres
Poskode
Straatadres (indien verskillend van posadres)
Is u 'n lid van 'n Watergebruikersvereniging? nee ja indien ja, verstrek naam hieronder
EIENDOM WAAR WATERGEBRUIK VOORKOM
Naam van eiendom waar watergebruik plaasvind (plaas, standplaas of gemeenskap soos per titelakte)
Indien die eiendom nie opgemeet is nie, voltooi die volgende:­a landrosdistrik of plaaslike owerheid b van en voorletters van die leier van die dorp, gemeenskap of stamowerheid
As die eiendom opgemeet is, voltooi die volgende:­a Landmeter-Generaalkantoor b administratiewe distrik of registrasie afdeling c plaasnommer d gedeelte van eiendom e titelaktenommer f titelaktedatum
g Landmeter- Generaal kadastrale kode ----­
Eienaarskap van eiendom merk slegs een met 'n kruis X a applikant besit eiendom b applikant huur eiendom c eiendom is gemeenskapsgrond
BESONDERHEDE VAN GRONDEIENAAR (indien dit nie die applikant is nie)*
Soort grondeienaar (merk net een)
Persoon Maatskappy
Nasionale regering Provinsiale regering Ander Beskrywing van ander
Identifikasienommer (indien van toepassing)(bv. ID, besigheidsregistrasienommer)Land van uitreiking indien id buitelands is. vervaldatum ... 
Van of naam van eienaar
Voorletters (i.v.t) Titel (i.v.t) ... 
Indien die grondeienaar 'n maatskappy is*:Handelsnaam indien van toepassing en verskil van maatskappy, besigheid of vennootskapsnaam.
Posadres
Poskode
Straatadres (indien verskillend van posadres)
Kontaktelefoonnommer gedurende kantoorure area/sel kode nommer uitbr.
openbare maatskappy, privaat maatskappy, maatskappy sonder winsbejag, waarborgmaatskappy, eksterne maatsakappy, geïnkorpereerdeprivaatmaatsappy,beslote korporasie.
WATERGEBRUIKE OF AKTIWITEITE (Dui die gebruike of aktiwiteite wat u wil registreer aan)*
DW760 Neem van water vanuit 'n waterhulpbronDW761 Opgaar van waterDW762 Opgaar van water - dam registrasieDW763 Belemmering of wegkering van die vloei van water in 'n waterloopDW764 Deelname aan 'n stroomvloeiverminderingbedrywigheidDW765 Deelname aan 'n beheerde bedrywigheid -besproeiing van enige grond met afval of water wat afval bevat en wat gegenereer is deur industriële aktiwiteit of deur waterwerkeDW766 Storting van afval of water wat afval bevat in 'n waterhulpbron deur middel van 'n pyp, kanaal, riool, see-uitloop of ander geleiding
DW767 Beskikking oor afval op 'n wyse wat nadelig op 'n waterhulpbron kan inwerk.
DW767 Wegdoening van water wat afval bevat, of wat verhit is in 'n industriële of kragopwekkingsproses
DW768 Verandering van die bedding, walle, loop of kenmerke van 'n waterloop
DW805 Verwydering, storting of wegdoening van water wat ondergronds gevind is, indien dit nodig is vir die doeltreffende voortsetting van 'n bedrywigheid of vir die veiligheid van menseDW806 Gebruik van water vir ontspanningsdoeleindes
VERKLARING DEUR DIE AANSOEKER
Gedelegeerde persoon se van voorletters titel
Posisie of amptelike status
Ek verklaar dat die inligting deur my verskaf rakende die registrasie waar en korrek is. handtekening datum duimafdruk (slegs indien versoek)
Weergawe 1.13p 3 of 4
