DEPARTEMENT VAN WATERWESE EN BOSBOU
REGISTRASIE DEEL 1INDIVIDU
N.B. Voltooi alle velde Hierdie is 'n nuwe registrasie of 'n wysiging aan 'n bestaande registrasie gemerk met 'n kol (*). (vir 'n wysiging aan 'n bestaande registrasie, verstrek registernommer ... )*
BESONDERHEDE VAN AANSOEKER
Posadres
Poskode
Straatadres (slegs as dit verskil van posadres)
Is u 'n lid van 'n Watergebruikersvereniging? nee ... ja ... (indien ja, verstrek naam hieronder)
EIENDOM WAAR WATERGEBRUIK VOORKOM
Naam van eiendom waar watergebruik plaasvind plaasnaam, standplaasnommer of naam van gemeenskap; beskrywing volgens Titelakte indien van toepassing, of die naam van die landbouhoewe, plaas, dorp of stad 
Indien die eiendom nie opgemeet is nie, voltooi die volgende:­a landrosdistrik of plaaslike owerheid b van en voorletters van die leier van die dorp, gemeenskap of stamowerheid
Indien die eiendom opgemeet is, voltooi die volgende:­a Landmeter-Generaalkantoor b administratiewe distrik of registrasieafdeling c plaasnommer d gedeelte van eiendom e titelaktenommer f titelaktedatum
g Landmeter- Generaal kadastrale kode ----­
Eienaarskap van eiendom merk slegs een met 'n kruis X a applikant besit eiendom b applikant huur eiendom c eiendom is gemeenskapsgrond
BESONDERHEDE VAN GRONDEIENAAR (indien dit nie die applikant is nie)
Soort grondeienaar (merk net een)
Nasionale regering
Persoon Maatskappy
Provinsiale regering
Ander Beskrywing van ander bv. ID, besigheidsregistrasienommer Land van uitreiking indien id buitelands is.
Identifikasienommer (indien van toepassing) vervaldatum
Van of naam van eienaar
Voorletters (i.v.t)
Titel (i.v.t)
Indien die grondeienaar 'n maatskappy is*:Handelsnaam indien van toepassing en verskil van maatskappy, besigheid of vennootskapsnaam.
Land van vestiging
Posadres
Poskode
Straatadres (indien verskillend van posadres)
Kontaktelefoonnommer gedurende kantoorure area/sel kode uitbr.
nommer openbare maatskappy, privaat maatskappy, maatskappy sonder winsbejag, waarborgmaatskappy, eksterne maatsakappy, geïnkorpereerde privaatmaatsappy,beslote korporasie.
WATERGEBRUIKE OF AKTIWITEITE (Dui die gebruike of aktiwiteite wat u wil registreer aan)*
DW760Neem van water vanuit 'n waterhulpbron
DW762Opgaar van water - dam registrasie
DW763Belemmering of wegkering van die vloei van water in 'n waterloop
DW765Deelname aan 'n beheerde bedrywigheid -besproeiing van enige grond met afval of water wat afval bevaten wat gegenereer is deur industriële aktiwiteit of deur waterwerke
DW766Storting van afval of water wat afval bevat in 'n waterhulpbrondeur middel van 'n pyp, kanaal, riool, see-uitloop of ander geleiding
DW767Beskikking oor afval op 'n wyse wat nadelig op 'n waterhulpbron kan inwerk.
DW767Wegdoening van water wat afval bevat, of wat verhit is in 'n industriële of kragopwekkingsproses
DW768Verandering van die bedding, walle, loop of kenmerke van 'n waterloop
DW805Verwydering, storting of wegdoening van water wat ondergronds gevind is, indien dit nodig isvir die doeltreffende voortsetting van 'n bedrywigheid of vir die veiligheid van mense
DW806Gebruik van water vir ontspanningsdoeleindes
Weergawe 1.13 p 3 of 3
