Beroepsgesondheid en Veiligheid inlandbou en bosbouBeroepsgesondheid en Veiligheid inlandbou en bosbou
landbou en bosbouBeroepsgesondheid en Veiligheid 
Beroepsgesondheid en Veiligheid inLandbou en BosbouOngelukke, beserings en siekte kan lewens verwoes en besighede vernietig.
Oplossings is dikwels eenvoudig en goedkoop, en die beste mense om plaseveilig te maak is boere en hulle plaaswerkers. Gesondheid en veiligheid is nfundamentele vereiste vir n volhoubare boerderyonderneming. Die regering sepogings alleen sal nie die landbousektor veiliger en gesonder maak nie, maar ditis vir elkeen in landbou en die groter voedselketting om hulle deel te doen. 
Elke jaar sterf mense weens landbou- en bosbouwerksaamhede. Talle is ernstigbeseer en het by hulle werk siek geword. Die ongelukke en beseringsveroorsaak nie slegs menselyding nie; daar is ook finansile koste betrokke watonder andere die volgende insluit: 
Siekteverlofbetalings en werwings-/opleidingskoste vir die vervanging vanpersoneel
Verlies aan produksie
Administrasiekoste  ondersoek na die voorval, herstelwerk, ens.
Skade aan masjinerie, geboue en produkte
Versekeringskoste, regskoste en negatiewe publisiteit.
Al hierdie koste kan voorkom word, wat sodoende kan lei tot verhoogde wins.
Hierdie pamflet het derhalwe ten doel om inligting te verskaf wat werkgewers enwerkers in die landbou en bosbou sal help om gesondheid en veiligheid tebevorder en gesondheidsrisikos te vermy wat gepaard gaan met werk in hullesektor. Hierdie pamflet dek nie die wetlike vereistes in die bedryf nie. Daardieinligting kan verkry word van die webwerf: www.labour.gov.za.
dheid, -eDie bestuur van die gesondheid en veiligheid van werkers is dieselfde as diebestuur van stelsels om te verseker dat oeste en diere gesond gehou word,
optimaal produseer en jou in staat stel om in besigheid te bly. Werkers moetgesond en veilig bly om doeltreffend te werk en altyd by die werk teenwoordig tewees.
Alle organisasies het n beleid nodig om hul aksieplan oor gesondheid enveiligheid uiteen te sit ten einde tot beter standaarde in die werkplek te lei. 
Dit moet skriftelik wees, goed opgestel en gebaseer wees op verbintenis opsenior bestuursvlak.
Die beleid moet:

Spesifiek op jou plaas betrekking h 
Jou algemene doelwitte vir jou werkers se gesondheid en veiligheid uiteensit.
Die werkgewer moet die beleid onderteken en dateer om sy/haar verbintenisdaartoe duidelik te toon 
Aandui dat die algehele verantwoordelikheid vir gesondheid en veiligheid byjou as die werkgewer berus 
Die stelsels en prosedures beskryf wat in plek is om die gesondheid enveiligheid van jou werkers te verseker 
Periodiek hersien word en aangepas word as jou organisasie verander ofnuwe gevare ontstaan.
Identifisering van gevare en die bepaling van die risikos wat hulle skep, isnoodsaaklik. Tensy jy weet watter gevare op jou perseel bestaan, en die groottevan die risiko wat hulle inhou, sal jy nie kan weet of hulle beheer moet word nieof hoe om dit te doen nie. 
Riskikobepaling is om sorgvuldig te kyk wat daar in jou besigheid is watmoontlik skadelik kan wees vir mense, sodat jy kan opweeg of jy genoegvoorsorgmaatrels getref het of nog verdere maatrels moet tref. Sodra jy dierisikovlak bepaal het, sal jy die nodige voorkomende en beskermingsmaatrelsin plek moet kry . 
Daar is talle adviesbronne vir gevestigde goeie praktyk wat nuttig sal weeswanneer jy jou risikobepaling doen, maar jy kan hierdie eenvoudige prosesbestaande uit vyf stappe gebruik om jou te help.

Stap 1: Kyk vir die gevareKyk rond by die werkplek en let op hoe mense werk. Bestudeer ook die rekordsvan vorige insidente, ongelukke of gesondheidsprobleme. Die doel is ombeduidende gevare raak te sien wat talle mense ernstig kan beseer of benadeel. 
Stap 2: Stel vas wie moontlik beseer of benadeel kan word en hoe 
Identifiseer watter mense beseer of benadeel kan word, en hoeveel hulle is.
Wanneer die hoe oorweeg word, moenie vergeet van dinge soosinstandhoudingswerk nie, om te voorkom dat nuwe gevare ontstaan. 
Stap 3: Evalueer die risikos wat ontstaan uit die gevare en tree op omhulle te verminder of te beheerBepaal hoe goed die risikos uit elke beduidende gevaar beheer word. Diebeheermaatrels kan heeltemal voldoende wees of daar kan ruimte virverbetering wees. Werkers het dikwels nuttige idees, gebaseer op hulledaaglikse werk, en jy moet hulle betrokke kry by die neem van besluite oor joubeheermaatrels.
Stap 4: Teken jou bevindings opNadat jy besluit het wat gedoen moet word, moet jy beplan hoe om dit te doenen wanneer. Om jou bevindings op te teken sal vir jou van nut wees.
Stap 5: Hersien jou risikobepaling en verbeter dit indien nodigJy sal nodig h om jou risikobepaling te hersien indien daar n beduidendeverandering ingetree het in die wyse wat jy werk of as jy om een of ander rededink dit is nie meer geldig nie.

Werk in landbou en bosbou kan probleme inhou vir die gesondheid van die 
werkers om talle redes, insluitende: 
Kontak met diere 
Blootstelling aan gevaarlike chemikalie of ander stowwe 
Die fisieke aard daarvan 
Blootstelling aan die weer, geraas of vibrasie. 
Die hantering van swaar vragte of werk in ongemaklike posisies kan 
muskulo-skelet-gebreke veroorsaak. Dan kan pyn in die ledemate, gewrigte of 
rug ontstaan wat die gevolg van verstuiting of verrekking kan wees. 
Indien moontlik, moenie swaar laste hanteer nie, of gebruik meganiese 
stelsels 
Gebruik goeie hanteringstegnieke  plaas jou voete korrek, hou jou rug regop 
en hou die las na aan jou liggaam 
Maak seker dat jou werkplek so gerangskik is dat voorwerpe en produkte 
gerieflik bereik kan word sonder om te rek en probeer om take so te 
verander of beweeg sodat jy n verskeidenheid spiere in die liggaam gebruik 
Die dra van plante of saailinge met die hand oor lang afstande moet sover 
moontlik vermy word, om die gesondheid van die werkers te beveilig. 
By talle ernstige ongelukke op plase is masjinerie betrokke. Sommige vind plaas 
omdat n masjien gebruik is vir n taak waarvoor dit ongeskik is; ander omdat 
skutte nie voorsien is nie of nie aangeheg is nie. Daar behoort n stelsel in plek 
te 
wees wat nagaan of werkstoerusting, insluitende masjinerie veilig is om te 
gebruik. Indien toerusting in ongunstige omstandighede gebruik word, moet dit 
gereeld genspekteer word vir verswakking wat kan lei tot gevaar, en veral 
wanneer daar buitengewone omstandighede ontstaan, wat die toerusting 
onveilig kan maak. 
landbou en bosbouBeroepsgesondheid en Veiligheid
Maak seker dat die masjiene wat jy gebruik, geskik is vir die taak 
Hulle word in stand gehou sodat hulle veilig gebruik kan word 
Toegerus met die veiligheidskutte soos vereis deur die wet
Gereedskap gebruik vir die plant van bome moet vir die doel ontwerp word.
landbou en bosbouBeroepsgesondheid en Veiligheid 
Landbougereedskap is gewoonlik nie geskik vir die plant van bome nie 
Handvatsels van plantgereedskap moet ontwerp wees om die verplasing vanskok na die hand tot die minimum te beperk indien die lem n bedekte rots ofwortel tref 
Die kop van n stuk gereedskap vir sny of splyting moet stewig vasgemaakwees aan die handvatsel met n doeltreffende stuk gereedskap, bv. n wig,
klinknael of bout.
Wanneer jy masjiene koop of huur, vereis die wet dat die verskaffer die nodigeveiligheidskutte moet voorsien. Maak seker dat jy en jou werkers:
Masjiene gebruik in ooreenstemming met die instruksie wat saam met hulleverskaf word
Skutte in posisie en doelmatig hou
Alle toerusting nagaan en alle defekte regstel voordat dit gebruik word 
Verseker dat alle kontroles duidelik gemerk is om te toon wat hulle doen enwatter masjien hulle beheer, en dat hulle so ontwerp en geplaas is dat jyhulle nie per ongeluk kan aanskakel en laat werk nie 
Opgelei is om veilig te werk en voorsien is van die nodige beskermendeklere, en dit gebruik.
Vele insidente met masjiene kom voor gedurende onderhouds- ofontblokkingsoperasies. Maak seker dat:
Personeel behoorlik opgelei is vir die taak 
Voldoende gereedskap en instruksies voorsien word vir die onderhoud,
verstelling, skoonmaak en die ontblokking van masjiene
Opgebergde energie van byvoorbeeld saamgeperste materiaal, vere ofhidroulika, weg/verspil is voordat jy begin werk
Voorkom dat hidrouliese hysmasjiene of onderdele neerdaal deur die gebruikvan meganiese toestelle soosstuiters of domkragte wanneer mense onderhulle werk.
Alle t:
hulle weet hoe om die masjien te stop voor hulle dit aanskakel
hulle dit altyd aanskakel vanuit die regte posisie
alle skutte aangeheg is en behoorlik werk
die gebied rondom n vaste masjien skoon, netjies en vry van obstruksie is6landbou en bosbouBeroepsgesondheid en Veiligheid 

die gebied rondom n vaste masjien skoon, netjies en vry van obstruksie is6
landbou en bosbouBeroepsgesondheid en Veiligheid 
die toesighouer onmiddellik ingelig word as n masjien nie behoorlik werk nie 
hulle geskikte beskermende klere en toerusting dra.
it:
n Masjien gebruik nie, tensy jy gemagtig en opgelei is daarvoor 
Probeer om blokkasies te verwyder of n masjien skoon te maak nie, tensydie aandrywer ontkoppel en die masjien stilstaande is 
Swaaiende kettings, los klere, handskoene of ringe dra of lang hare nie wat indie bewegende dele vasgevang kan raak nie 
Van n bewegende trekker of ander selfaangedrewe masjien afklim nie 
Mense wat besig is om masjiene te gebruik, se aandag aftrek nie.
n Ander besering in landbou is trekkers wat omval. Ernstige en fatale beseringis algemeen, en bestuurders, ander werkers en voetgangers is betrokke byinsidente. Ander insidente kom voor wanneer mense uit n voertuig klim sonderom seker te maak dat dit nie kan beweeg of andersins besering veroorsaak nie. 
t:
Bestuurders behoorlik opgelei is en dat ongemagtigde persone nie toegelaatword om te bestuur nie 
Voertuie en voetgangers geskei word waar moontlik 
Vragte stabiel en vasgemaak is 

Bestuurders beskerm is teen vallende voorwerpe 
Bestuurders medies geskik is om te bestuur 
Jou voertuie of ander masjiene met werkers wat op hulle ry of werk, toegerusis met rolbeskermende strukture 
Sleutels veilig bewaar word wanneer voertuie nie in gebruik is nie.
Beplan en organiseer die hysproses behoorlik, deur gebruik te maak vangeskikte toerusting en bevoegde persone, om die risikos te minimaliseer. Maakseker dat: 
Alle hystoerusting gereeld deeglik nagegaan word deur n bevoegde persoon 
Veilige werklaste gemerk is op hystoerusting. Moet nooit daarde werklasteoorskry nie 
Oorladingsaanduiders op bedieningsmasjiene in goeie werkende toestand is 
Wanneer bestuur word, die bak van n laaigraaf in n opgeligte posisie iswanneer dit leeg is, en laat sak word wanneer dit vol is, tensy waar dit nrisiko kan skep, bv. op openbare paaie.
Blootstelling aan ho geraasvlakke kan permanente gehoorverlies veroorsaak,
dikwels sonder dat die persoon wat daaronder ly, dit agterkom of eers as dit telaat is. Dit kan ook lei tot tinnitus (oorsuising) of doofheid. 
aas:
Kies masjiene of prosesse wat geluidloos loop wanneer produksiemetodes ofnuwe masjiene gekies word 
Sluit raserige masjiene of prosesse af met klank-isolerende panele of plaashulle in aparte vertrekke. Verminder die duur van blootstelling deurwerkrotasie 
Waar blootstellings 90 dB of hor bereik, merk hierdie gebiede asoorbeskermingsones met tekens om aan te dui dat oorskutte gedra moetword en maak seker dat elkeen wat hierdie sones binnegaan oorbeskermingdra. 
Herhaalde of langdurige gebruik van vibrerende gereedskap soos kettingsae,
struikruimers of slypmasjiene kan lei tot hand-arm-vibrasiesindroom  n groepsiektes insluitende vibrasie-witvinger, senuwee-, spier- of gewrigskade.
Waarskuwingstekens sluit in tinteling of gevoelloosheid in die vingers, vingerswat wit word in koue of klam toestande, gevolg deur vingers wat klop en gloei. 

Die bestuur van trekkers of ander selfaangedrewe masjinerie kan die liggaamaan vibrasie of stampe onderwerp wat gepaard gaan met chroniese rugpyn ofpyn in die heup of knie. Waarskuwingstekens sluit in pyn en styfheid in die rug,
heup of knie na werk op n trekker. 
Gebruik die regte masjien vir die taak 
Hou toerusting korek in stand, bv. teenvibrasiemonterings op kettingsae 
Maak ten volle gebruik van die trekkersitplekposisie- en suspensie-
verstellings 
Ry teen n geskikte snelheid vir die grondtoestande, vermy slaggate ens.
Om skade aan jou bloedsomloop, senuwee, spiere en bene in hande en arms tevoorkom weens hand-arm-vibrasie:
Beplan take om die gebruik van vibrerende gereedskap te voorkom
Kies gereedskap met lae vlakke van vibrasie 
Gebruik taak-rotering waar moontlik en neem gereelde pouses
Maak hande warm voordat die werk begin en hou hulle warm.
Blootstelling aan die weer, veral sonskyn of uiterste koue kan nadelig wees.
In sonskyn moet ligte klere gedra word en n wyerandhoed 
Moenie sonder klere werk nie; wend hofaktorsonskerm aan aanblootgestelde vel 
Hou moesies, vratjies of velverkleuring dop. Spreek jou dokter as moesies,
ens., groei, bloei of jeuk. Werksklere moet vervaardig wees van materialewat die werker se liggaam droog hou en teen n gemaklike temperatuur. Virwerk in warm en dro klimate, moet geskikte klere gebruik word omoormatige termale isolering te voorkom 
Voldoende beskermende klere moet verskaf word waar daar n risiko is vanuv-bestraling of biologiese gevare, soos giftige plante, diere en infeksies. 
Kontak met diere kan lei tot sonose (siektes oorgedra van dier na mens).
Mikro-organismes soos bakterie, virusse, parasiete en fungusse kan siekteveroorsaak deur die liggaam te infekteer wanneer hulle ingeasem of geslukword, of wanneer hulle die vel deurdring. Simptome wissel van velprobleme totaanvanklike toestande wat voel soos griep en wat kan lei tot langdurige siektetensy dit behandel word.

der?
Beperk die risiko tot die minimum deur vee gesond te hou. Ent in waargepas 
Verseker goeie persoonlike higine. Was hande altyd voor jy eet, drink ofrook 
Dra geskikte beskermende klere soos oorpakke wanneer diere hanteer word,
veral as hulle siek is, en handskoene en n waterdigte voorskoot as moontlikgenfekteerde materiaal hanteer word soos produkte van geboorte 
Bedek alle snye en skrape met waterdigte verbande of waterdigte pleisters.
Blootstelling aan gevaarlike chemikalie of ander stowwe, bv. aan plaagdoders,
veterinre medisyne (insluitende skaapdip) stof, dampe of materiaal soos slyk,
rioolslyk of kunsmis; die inaseming van dampe van brandende plastiek of vanstof wat ontstaan wanneer graan, kunsmis, strooi, hooi verskuif word; kontakmaak met slik, mis ens.; of as plaagdoders of skaapdip op jou spat, kan allesswak gesondheid veroorsaak.
in:
Irritasie/o water en neus loop
Verstopte neus
Keelseer10landbou en bosbouBeroepsgesondheid en Veiligheid 

Keelseer10
landbou en bosbouBeroepsgesondheid en Veiligheid 
Hoes met of sonder slym
Seer spiere of koors na werk met muwwerige hooi
Uitasem
Benoude bors gedurende werk, na werk of terwyl n oefening gedoen wordwat voorheen moeiteloos gedoen is 
Aamborstigheid.
Hierdie simptome kan van korte duur wees ten tyde van n werk, of hulle kanerger word en langer duur totdat hulle byna altyd teenwoordig is. Hulle kan aandie gang gesit word deur selfs baie klein blootstellings aan enige stof waarvoorjy allergies, of gesentiseer geword het. Indien jy rook, is jy ook aan hierdiestowwe blootgestel en sal jy meer waarskynlik ernstige borsprobleme ontwikkel.
m. 
Die gebruik van alternatiewe stowwe waar moontlik
Verandering na materiale wat n lae stofinhoud het, bv. korrels/pilletjies
Bronne van stof of sproei af te sluit
Stortings op te stofsuig in plaas van op te vee  gebruik nhodoeltreffendheidsfilter.
Lokale uitlaatventilasie te gebruik, bv. wanneer gesweis word
Doeltreffende filters in trekker-/voertuigkajuite
Filters in stand te hou volgens die vervaardiger se vereistes
Ventilasie in geboue te verbeter
Doeltreffende asemhalingsbeskermingstoerusting. Maak seker dat jy diegeskikte masker of respirator gebruik vir stof, dampe of aerosols(spuitkanne).
Maskers en respirators moet altyd geberg word in n skoon dro plek  moeniehulle aan hake of spykers in n vuil, stowwerige plek hang nie.
eterinrd, m:
Spatsels dadelik af te was van die vel en klere, en was voordat jy eet, drinkof rook. Moenie tussen pas behandelde diere werk as jy gekontamineer kanraak nie
Enige noodmaatrels te volg wat deur die vervaardiger aanbeveel word, bv.
met oliebasis-entstowwe
Die instruksies op die etiket te volg, veral di wat betrekking het opPersoonlike Beskermende Toerustinglandbou en bosbouBeroepsgesondheid en Veiligheid 

Die instruksies op die etiket te volg, veral di wat betrekking het opPersoonlike Beskermende Toerusting
landbou en bosbouBeroepsgesondheid en Veiligheid 
Alle vermoedelike gevalle van vergiftiging aan te meld sodat hulle deeglikondersoek kan word.
Vir die hantering en plant van bome wat met gevaarlike chemikalie behandelis voor die verstryking van toksisiteit, moet werkgewers persoonlikebeskermende toerusting verskaf en werkers moet dit gebruik 
Behandelde plante moet versigtig hanteer word om persoonlike kontaminasietot die minimum te gebruik. Hulle moet op die werkterrein gepak en vervoerword op so n manier dat toegang tot die plante maklik is, en sodoende dusvoorkom dat plante meer as nodig hanteer word. 
Plantsakke of harnasse of ander houers vir die vervoer van behandeldeplante by die werkterrein, moet skoongemaak word deur dit daagliks leeg temaak en uit te was.
Talle beserings in landbou en bosbou ontstaan wanneer werkers gly, oor ietsstruikel en val. Maak seker dat werkgebiede vry van obstruksie is soos kabels,
sakke of palette en dat daar genoeg spasie is vir die berging van stukkegereedskap en materiale. Hou jou geboue in goeie toestand, maak seker datvloere nie oorlaai is nie, veral in voerhokke of ouer geboue.
al, . 
erskaf:
Handrelings op trappe en op hellings is nodig 
Goeie dreinering in nat prosesse soos areas waar groente gewas word ofmelkerye 
Voldoende en geskikte lig 
Voldoende temperatuur en ventilasie insluitende vars lug in binnenshuisewerkplekke 
Veiligheidstekens waar n beduidende risiko vir gesondheid en veiligheidsteeds bestaan nadat jy alle ander beheermaatrels getref het soosgedentifiseer deur jou risiko-evaluering.
Aangesien dit algemeen voorkom dat bosbou- en landbouwerkers in kleingroepies op verskillende plekke werk, moet elke werker opgelei wees inbasiese noodhulp. Hierdie opleiding moet insluit die behandeling van oopwonde en resussitasie (bybring). In gebiede waar die werk die risiko inhou12landbou en bosbouBeroepsgesondheid en Veiligheid 
Alle vermoedelike gevalle van vergiftiging aan te meld sodat hulle deeglikondersoek kan word.
Vir die hantering en plant van bome wat met gevaarlike chemikalie behandelis voor die verstryking van toksisiteit, moet werkgewers persoonlikebeskermende toerusting verskaf en werkers moet dit gebruik 
Behandelde plante moet versigtig hanteer word om persoonlike kontaminasietot die minimum te gebruik. Hulle moet op die werkterrein gepak en vervoerword op so n manier dat toegang tot die plante maklik is, en sodoende dusvoorkom dat plante meer as nodig hanteer word. 
Plantsakke of harnasse of ander houers vir die vervoer van behandeldeplante by die werkterrein, moet skoongemaak word deur dit daagliks leeg temaak en uit te was.
Talle beserings in landbou en bosbou ontstaan wanneer werkers gly, oor ietsstruikel en val. Maak seker dat werkgebiede vry van obstruksie is soos kabels,
sakke of palette en dat daar genoeg spasie is vir die berging van stukkegereedskap en materiale. Hou jou geboue in goeie toestand, maak seker datvloere nie oorlaai is nie, veral in voerhokke of ouer geboue.
al, . 
erskaf:
Handrelings op trappe en op hellings is nodig 
Goeie dreinering in nat prosesse soos areas waar groente gewas word ofmelkerye 
Voldoende en geskikte lig 
Voldoende temperatuur en ventilasie insluitende vars lug in binnenshuisewerkplekke 
Veiligheidstekens waar n beduidende risiko vir gesondheid en veiligheidsteeds bestaan nadat jy alle ander beheermaatrels getref het soosgedentifiseer deur jou risiko-evaluering.
Aangesien dit algemeen voorkom dat bosbou- en landbouwerkers in kleingroepies op verskillende plekke werk, moet elke werker opgelei wees inbasiese noodhulp. Hierdie opleiding moet insluit die behandeling van oopwonde en resussitasie (bybring). In gebiede waar die werk die risiko inhou12
landbou en bosbouBeroepsgesondheid en Veiligheid 
van bedwelming deur chemikalie of rook, slange, insekte of spinnekopbyteof ander spesifieke gevare, moet noodhulp dienooreenkomstig verleng wordin oorleg met n geskik gekwalifiseerde persoon of organisasie 
Noodhulpkissies moet geredelik beskikbaar wees en goed in stand gehouword en moet beskerm word teen vog of stof 
Voorsiening moet gemaak word vir die vinnige ontruiming van n persoon indie geval van n besering of siekte wat mediese hulp vereis
Vervoer of n wyse van kommunikasie moet beskikbaar wees by diewerkterrein om kontak te maak met reddingsdienste in n geval van nood.
AbDaar bestaan n risiko van siekte as gevolg van gevaarlike stowwe en van mis ofander diereprodukte wat potensieel gevaarlike mikro-organismes bevat. Indienjy voltydse, deeltydse, tydelike of permanente personeel het, verskafrusfasiliteite wat die volgende insluit:
Skoon, goed geventileerde toilette 
Wasbakke met warm en koue water, seep en handdoeke (of handdror)
Draagbare fasiliteite, of klam afveedoekies vir werkers wat ver van diewasfasiliteite werk
Aantrekkamers indien spesiale klere gedra word 
n Skoon drinkwatervoorraad (gemerk om dit te onderskei van enige anderniedrinkbare watervoorraad).

Sekere siektes wat deur werk veroorsaak is, moet by die Departement van 
Arbeid aangemeld word. Jy kan n aanmeldbare siekte opdoen indien 
jy met die 
volgende werk: 
Diere  sonotiese siektes soos brussellose, leptospirose, Lyme-siekte of 
Streptococcus suis, of enige ander infeksie toe te skryf aan werk met diere 
Plaagdoder-vergiftiging deur organofosfate of metielbromied 
Natuurlike stowwe 
 asma weens graanstof of insekte wat gebruik word vir 
die biologiese beheer van peste; farmer 
s lung / sampioenkompos; of 
tetanus 
Ander stowwe 
dermatitis as gevolg van werk wat blootstelling behels aan 
vloeistowwe of ontsmettingsmiddels 
Masjiene 
 hand-arm-vibrasie-sindroom weens werk met kettingsae, 
struikruimers of handgedrewe sirkelsae. 
Vir meer inligting kontak n arbeidsentrum of provinsiale kantoor. 
Contact details 
Eastern Cape 
East London 
Free State 
Bloemfontein 
Gauteng North 
Pretoria 
Gauteng South 
Johannesburg 
KwaZulu-Natl 
Tel: (043) 701 3000 
Tel: (051) 505 6200 
Tel: (012) 309 5000 
Tel: (011) 853 0300 
Limpopo 
Polokwane 
Mpumalang 
Witbank 
North est 
Mmabatho 
orthern CapW 
Kimberley 
estern CapW 
Tel: (015) 290 1744 
Tel: (013) 655 8700 
Tel: (018) 387 8100 
Tel: (053) 838 1500 
Durban 
Tel: (031) 366 2000 
Cape Town 
Tel: (021) 441 8000 
landbou en bosbouBeroepsgesondheid en Veiligheid 
GarankuwaTel: (012) 702 4525KrugersdorpTel: (011) 955 4420Richards BayTel: (035) 780 8700RichmondTel: (033) 212 2768landbou en bosbouBeroepsgesondheid en Veiligheid 
GarankuwaTel: (012) 702 4525KrugersdorpTel: (011) 955 4420Richards BayTel: (035) 780 8700RichmondTel: (033) 212 2768
C 
Eastern CapW 
Aliwal North 
Tel: (051) 633 2633 
Butterworth 
Tel: (047) 491 0656 
Cradock 
Tel: (048) 881 3010 
East London 
Tel: (043) 702 7500 
Fort Beaufort 
Tel: (046) 645 4686 
Graaf-Reinet 
Tel: (049) 892 2142 
Grahamstown 
Tel: (046) 622 2104 
King Williams 
Town 
Tel: (043) 643 4756 
Lusikisiki 
Tel: (039) 253 1996 
Maclear 
Tel: (045) 932 1424 
Mdantsane 
Tel: (043) 761 3151 
Mount Ayliff 
Tel: (039) 254 0282 
Mthatha 
Tel: (047) 501 5600 
Port Elizabeth 
Tel: (041) 582 4472 
Queenstown 
Tel: (045) 807 5400 
Uitenhage 
Tel: (041) 992 4627 
Free StatW 
Bethlehem 
Tel: (058) 303 5293 
Bloemfontein 
Tel: (051) 505 6201 
Botshabelo 
Tel: (051) 534 3789 
Ficksburg 
Tel: (051) 933 2299 
Harrismith 
Tel: (058) 623 2977 
Kroonstad 
Tel: (056) 215 1812 
Petrusburg 
Tel: (053) 574 0932 
Phuthaditjhaba 
Tel: (058) 713 0373 
Sasolburg 
Tel: (016) 970 
 
Welkom 
Tel: (057) 391 0200 
Zastron 
Tel: (051) 673 1471 
Gauteng North 
Atteridgeville 
Tel: (012) 373 4435 
Bronkhorstspruit 
Tel: (013) 932 0197 
Mamelodi 
Pretoria 
Randfontein 
Soshanguve 
Temba 
Gauteng South 
Alberton 
Benoni 
Boksburg 
Brakpan 
Carletonville 
Germiston 
Johannesburg 
Kempton Park 
Nigel 
Randburg 
Roodepoort 
Sandton 
Sebokeng 
Soweto 
Springs 
Vanderbijlpark 
Vereeniging 
KwaZulu-Natl 
Dundee 
Durban 
Estcourt 
Kokstad 
Ladysmith 
Newcastle 
Pietermaritzburg 
Pinetown 
Port Shepstone 
Prospecton 
Tel: (012) 812 9500 
Tel: (012) 309 5050 
Tel: (011) 693 3618 
Tel: (012) 799 7400 
Tel: (071) 871 6509 
Tel: (011) 861 6130 
Tel: (011) 747 9601 
Tel: (011) 898 3340 
Tel: (011) 744 9000 
Tel: (018) 788 3281 
Tel: (011) 345 6300 
Tel: (011) 223 1000 
Tel: (011) 975 9301 
Tel: (011) 814 7095 
Tel: (011) 781 8144 
Tel: (011) 766 2000 
Tel: (011) 444 7631 
Tel: (016) 592 3825 
Tel: (011) 939 1200 
Tel: (011) 365 3700 
Tel: (016) 981 0280 
Tel: (016) 430 0000 
Tel: (034) 212 3147 
Tel: (031) 336 1500 
Tel: (036) 352 2161 
Tel: (039) 727 2140 
Tel: (036) 638 1900 
Tel: (034) 312 6038 
Tel: (033) 341 5300 
Tel: (031) 701 7740 
Tel: (039) 682 2406 
Tel: (031) 913 9700 
Beroepsgesondheid en Veiligheid 
Afrikaans) Layout and design by the Design Studio (Jozann Germishuys)