Doen jy die volgende wanneer jy jou onderneming bestuur:
Stel die Departement van Arbeid in kennis van jou konstruksiewerk soos
vereis ingevolge die Wet op Beroepsgesondheid en Veiligheid?
Gun genoeg tyd om jou werk te beplan, organiseer en beheer?
Neem waar wat werklik gebeur en tree op om gevaarlike praktyke te
voorkom?
Het n Gesondheid-en-veiligheidsbestuurstelsel wat gesondheid-enveiligheidsverteenwoordigers
en n gesondheid-en-veiligheidskomitee insluit?
Het iemand om op te steun vir gesondheid- en veiligheidsadvies?
Indien iemand wat in jou diens is of op jou
perseel werk in n ongeluk betrokke is,
maak seker dat jy:
jou naaste Arbeidsenstrum onmiddellik in
kennis stel as die ongeluk noodlottig is of n
ernstige besering behels, soos n fraktuur,
amputasie of sigverlies
enige werkverwante ongeluk aanmeld wat
tot gevolg het dat die werknemer langer as
14 dae van die werk weg is
dit aanmeld as n lid van die publiek sterf of
na die hospitaal verwys word as gevolg van
n ongeluk op jou perseel, of wat met die
aktiwiteite op jou werkperseel verband hou.
Wanneer jy mense in diens neem of oor hulle beheer uitoefen, maak jy
seker dat:
hulle opgelei is om die werk in veilige toestande te verrig en sonder om hul
gesondheid op die spel te plaas?
behoorlike toesig oor hulle uitgeoefen word en gee jy duidelike instruksies
Behandeling van n beseerde knie.
Bestuur gesondheid en veiligheid
Meld ongelukke aan
Indiensneming
sodat hulle weet wat van hulle verwag word?
hulle die regte gereedskap, toerusting, masjinerie en beskermende kleredrag
het?
jou gesondheids-en-veiligheidskwessies met hulle of hul verteenwoordigers
bespreek?
Wanneer jy werk aan andere subkontrakteer:
Kontroleer jy van tyd tot tyd die gesondheids-en-veiligheidsrekords van die
mense wat jy beplan om te gebruik?
Gee jy aan hulle die gesondheids-en-veiligheidsinligting wat hulle vir die werk
benodig en maak seker dat hulle bekwaam is voordat hulle met die werk
begin?
Bespreek jy die werk met hulle voordat hulle begin?
Maak jy seker dat jy hulle van al die nodige hulpbronne voorsien het (bv.
veilige stellasies, die regte masjinerie, toegang tot higinegeriewe, ens)?
Kontroleer jy hul prestasie en korrigeer tekortkomings?
Kan almal veilig by hul werkplek uitkom  en veilig daar werk?
Is die toegangsroetes in n goeie toestand en duidelik aangedui?
Is die kante waar mense kan afval voorsien van voldoende veiligheidsrelings
of ander geskikte beskermingsmaatrels?
Is enige gate bedek, bewaak, afgesper en duidelik gemerk om te voorkom
dat mense daarin val?
Is die perseel netjies en word materiaal op n veilige manier geberg?
Is beligting voldoende?
Is toilette algemeen beskikbaar en is dit skoon en behoorlik verlig?
Is daar wasbakke, lopende water, seep en weggooibare handdoeke?
Is daar n plek waar werkers ander klere kan aantrek, en hul klere kan laat
droog word en bre?
Word drinkwater voorsien?
Subkontrakteer
Toegang op die terrein
Geriewe
Word stellasies deur bekwame mense opgerig, verstel en afgebreek?
Is daar effektiewe versperrings of waarskuwingstekens om te voorkom dat
mense nie n onvoltooide stellasie
gebruik nie, bv. waar die
werkplatforms nie ten volle met
planke bedek is nie?
Word stellasies behoorlik in stand
gehou?
Inspekteer n bekwame persoon
die stellasie gereeld, bv. minstens
eenmaal per week, en altyd
nadat dit verstel of beskadig is of
na uiterste weerstoestande soos
erge ren of wind?
Word die resultate van
inspeksies opgeteken?
Is daar noodprosedures, bv. om die terrein in die geval van brand te ontruim?
Weet die mense op die terrein wat die prosedures is?
Is daar n manier om alarm te maak, en hoe dikwels word dit getoets?
Is daar n manier om die nooddienste vanaf die terrein te kontak?
Is daar toereikende ontsnappingsroetes en word dit vry van obstruksies
gehou?
Is daar voldoende noodhulpgeriewe?
Het jy alle skadelike stowwe en materiale, soos asbes, lood, oplosmiddels,
verf, sement en stof gedentifiseer?
Het werkers inligting en opleiding ontvang sodat hulle weet wat die risikos is
Noodgevalle
Gevaarlike stowwe
Probleem: Hierdie stellasie was
nie aan die muur vasgeheg nie
en, omdat dit n losstaande
platform was, het dit werkers se
lewens in gevaar gestel.
Steiers en stellasies
verbonde aan die gevaarlike stowwe wat op die terrein gebruik en
geproduseer word, en wat hulle moet doen om hierdie risikos te vermy?
Het jy voorsorgmaatrels gedentifiseer en gemplementeer om blootstelling
aan gevaarlike stowwe te voorkom of beheer, deur:
die werk op n ander manier te doen om sodoende die risiko
heeltemal te verwyder?
n minder gevaarlike materiaal te gebruik?
gereedskap met stofuitsuigmeganismes te gebruik?
Het die werkers die nodige inligting en opleiding ontvang sodat hulle weet
watter risikos geraas op die terrein inhou en wat hulle moet doen om daardie
risikos te vermy?
Het jy die werkers se blootstelling aan geraas gedentifiseer en gevalueer?
Kan die geraas verminder word deur ander werksmetodes te gebruik of stil
masjinerie te gebruik, bv. deur brekers en ander masjinerie met
klankdempers toe te rus?
Word mense wat nie self
by die werk betrokke is
nie, weggehou van die
bron van die geraas af?
Word geskikte
gehoorbeskerming
voorsien en in lawaaierige
areas gedra?
Word alle nodige dienste op die terrein voorsien voordat daar met die werk
begin word en het jy ook bepaal watter dienste tans wel op die terrein
beskikbaar is (bv. elektriese kabels of gashoofleiding) en effektiewe stappe
gedoen, indien nodig, om enige gevaar wat daaraan verbonde is te
voorkom?
Word geskikte
gehoorbeskerming voorsien
en in lawaaierige areas
gedra?
Geraas
Elektrisiteit en ander dienste
Word gereedskap en toerusting deur die gebruikers nagegaan, visueel op die
terrein genspekteer en gereeld deur n bekwame persoon genspekteer en
getoets?
Waar daar oorhoofse kraglyne is, is die elektrisiteitstoevoer afgesluit, of is
ander
voorsorgmaatrels
getref, soos om
doelpale of ombinde
merkers te verskaf?
Is daar n
Nakomingsertifikaat op
die perseel vir nuwe
installasies?
Is die werk weg van die publiek afgekamp?
Is padwerke afgesper en goed verlig?
Is die publiek teen vallende materiaal beskerm?
Wanneer werk vir die dag afgehandel is:
Is uitgrawings en openings veilig bedek of afgekamp?
Is alle masjinerie gemmobiliseer om ongemagtigde gebruik te voorkom?
Is vlambare of gevaarlike stowwe in veilige stoorplekke toegesluit?
Departement van Arbeid
Hoofkantoor
Hoofdirektoraat van Beroepsgesondheid en Veiligheid
Rhoda Mbeki (012) 309 4388
Phumudzo Maphaha (012) 309 4316
Tibor Szana (012) 309 4389
Elektrisiteits-beheerpanele moet
te alle tye bedek wees en
behoorlik gesluit word.
Beskerm die publiek
Kontakpersoon
Contact details
Provincial Offices of the Department of Labour
Eastern Cape
Aliwal North Tel: (051) 633 2633
Butterworth Tel: (047) 491 0656
Cradock Tel: (048) 881 3010
East London Tel: (043) 702 7500
Fort Beaufort Tel: (046) 645 4686
Graaf-Reinet Tel: (049) 892 2142
Grahamstown Tel: (046) 622 2104
King Williams Tel: (043) 643 4756
Town
Lusikisiki Tel: (039) 253 1996
Maclear Tel: (045) 932 1424
Mdantsane Tel: (043) 761 3151
Mount Ayliff Tel: (039) 254 0282
Mthatha Tel: (047) 501 5600
Port Elizabeth Tel: (041) 506 5000
Queenstown Tel: (045) 807 5400
Uitenhage Tel: (041) 992 4627
Free State
Bethlehem Tel: (058) 303 5293
Bloemfontein Tel: (051) 505 6215
Botshabelo Tel: (051) 534 3789
Ficksburg Tel: (051) 933 2299
Harrismith Tel: (058) 623 2977
Kroonstad Tel: (056) 215 1812
Petrusburg Tel: (053) 574 0932
Phuthaditjhaba Tel: (058) 713 0373
Sasolburg Tel: (016) 970 3200
Welkom Tel: (057) 391 0200
Zastron Tel: (051) 673 1471
Gauteng North
Atteridgeville Tel: (012) 386 5116
Bronkhorstspruit Tel: (013) 932 0197
Garankuwa Tel: (012) 702 4525
Krugersdorp Tel: (011) 955 4420
Mamelodi Tel: (012) 805 5090
Pretoria Tel: (012) 309 5050
Randfontein Tel: (011) 693 3618
Soshanguve Tel: (012) 799 7400
Temba Tel: (012) 717 9500
Gauteng South
Alberton Tel: (011) 861 6130
Benoni Tel: (011) 747 9601
Boksburg Tel: (011) 898 3340
Brakpan Tel: (011) 744 9000
Carletonville Tel: (018) 788 3281
Germiston Tel: (011) 345 6300
Johannesburg Tel: (011) 497 3000
Kempton Park Tel: (011) 975 9301
Nigel Tel: (011) 814 7095
Randburg Tel: (011) 781 8144
Roodepoort Tel: (011) 766 2000
Sandton Tel: (011) 444 7631
Sebokeng Tel: (016) 988 2626
Soweto Tel: (011) 939 1200
Springs Tel: (011) 365 3700
Vanderbijlpark Tel: (016) 981 0280
Vereeniging Tel: (016) 430 0000
KwaZulu-Natal
Dundee Tel: (034) 212 3147
Durban Tel: (031) 336 1500
Estcourt Tel: (036) 352 2161
Kokstad Tel: (039) 727 2140
Ladysmith Tel: (036) 638 1900
Newcastle Tel: (034) 312 6038
Eastern Cape
East London Tel: (043) 701 3000
Free State
Bloemfontein Tel: (051) 505 6200
Gauteng North
Pretoria Tel: (012) 309 5000
Gauteng South
Johannesburg Tel: (011) 497 3222
KwaZulu-Natal
Durban Tel: (031) 366 2000
Limpopo
Polokwane Tel: (015) 290 1744
Mpumalanga
Witbank Tel: (013) 655 8700
North West
Mmabatho Tel: (018) 387 8100
Northern Cape
Kimberley Tel: (053) 838 1500
Western Cape
Cape Town Tel: (021) 441 8000
Labour Centres of the Department of Labour
Pietermaritzburg Tel: (033) 341 5300
Pinetown Tel: (031) 701 7740
Port Shepstone Tel: (039) 682 2406
Prospecton Tel: (031) 913 9700
Richards Bay Tel: (035) 780 8700
Richmond Tel: (033) 212 2768
Stanger Tel: (032) 551 4291
Ulundi Tel: (035) 879 1439
Verulam Tel: (032) 541 5600
Vryheid Tel: (034) 980 8820
Limpopo
Giyani Tel: (015) 812 9041
Jane Furse Tel: (013) 265 7210
Lebowakgomo Tel: (015) 633 9360
Lephalale Tel: (014) 763 2162
Makhado Tel: (015) 516 0207
Modimolle Tel: (014) 717 1046
Mokopani Tel: (015) 491 5973
Phalaborwa Tel: (015) 781 5114
Polokwane Tel: (015) 299 5000
Seshego Tel: (015) 223 7020
Thohoyandou Tel: (015) 960 1300
Tzaneen Tel: (015) 306 2600
Mpumalanga
Baberton Tel: (013) 712 3066
Bethal Tel: (017) 647 5212
Carolina Tel: (017) 843 1077
Eerstehoek Tel: (017) 883 2414
eMalahleni Tel: (013) 653 3800
Witbank
Ermelo Tel: (017) 819 7632
Groblersdal Tel: (013) 262 3150
Kwamhlanga Tel: (013) 947 3173
KaMhlushwa Tel: (013) 785 0010
Lydenburg Tel: (013) 235 2368
Middelburg Tel: (013) 283 3600
Nelspruit Tel: (013) 753 2844
Piet Retief Tel: (017) 826 1883
Sabie Tel: (013) 764 2105
Secunda Tel: (017) 631 2594
Standerton Tel: (017) 712 1351
Volksrust Tel: (017) 735 2994
Northern Cape
Calvinia Tel: (027) 341 1280
De Aar Tel: (053) 631 0952
Kimberley Tel: (053) 838 1500
Kuruman Tel: (053) 712 3952
Postmasburg Tel: (053) 313 0641
Springbok Tel: (027) 718 1058
Upington Tel: (054) 331 1752
North West
Brits Tel: (012) 252 3068
Christiana Tel: (053) 441 2120
Klerksdorp Tel: (018) 464 8700
Lichtenburg Tel: (018) 632 4323
Mafikeng Tel: (018) 381 1010
Mogwase Tel: (014) 555 5693
Potchefstroom Tel: (018) 297 5100
Rustenburg Tel: (014) 592 8214
Taung Tel: (053) 994 1710
Vryburg Tel: (053) 927 5221
Western Cape
Beaufort West Tel: (023) 414 3427
Bellville Tel: (021) 941 7000
Cape Town Tel: (021) 468 5500
George Tel: (044) 801 1201
Knysna Tel: (044) 382 3150
Mitchells Plain Tel: (021) 391 0591
Mossel Bay Tel: (044) 691 1140
Oudtshoorn Tel: (044) 272 4370
Paarl Tel: (021) 872 2020
Somerset West Tel: (021) 852 2535
Vredenburg Tel: (022) 715 1627
Worcester Tel: (023) 347 0152
Afrikaans, Layout and design by the Design Studio, Chief Directorate of Communication,
Department of Labour. Website: www.labour.gov.za