Landbou en bosbou kontrolelys vir inspekteurs
Handelsnaam: _____________________________________________________________________________________
Naam van werkgewer: ________________________________________________________________________________
Woon adres: _______________________________________________________________Kode:  __________
Pos adres: __________________________________________________________________Kode:______ __________
Kontak persoon: ___________________________________________________Posbenaming: __________________
Telefoon: ______________________________________ Faks: ___________________________________________
Totale aantal werkers: _____________________ Vroulik: _____________________ Manlik: ______________________
Naam van inspekteur: _____________________________________________________________________________
Aanstellings regulasie Ja Nee NVT*
Art. 17 (1)of (6) Gesondheid en Veiligheidsverteenwoordigers
Art. 19(1) Gesondheid en Veiligheidskomitees
GSR 3(4) Eerstehulp persoon
GMR 2 Bevoegde persoon in terme van masjinerie
Dokumente om te bewaar
GAR 4 Afskrif van hierdie Wet
GSR 3 (4)(1) Noodhulp Sertifikate
Art.20(2) Notules van  die Gesondheid en Veiligheidskomitee
Art. 8 Assessering van risiko`s in die werkplek
RHBA 8(1) Mediese waarnemingsrekords
GAR 9 (1) Voorvalle register, insluitend vergiftigings
HCS 9 Lug monitor verslae
NIHLR 6(1)(a) Assessering van potensiële blootstelling aan geraas
EIR 3 (2) Elektriese Sertifikaat vir Voldoening
DMR 18(5) Toetsing van masjinerie
DMR 18(11) Opleiding van operateurs
Risiko materiaal in werkplek 
HCS 3(j) Is werkers opgelei in veiligheidsprosedure in die werkplek vir elke risiko produk wat gebruik word?
HCS 3(k) Weet werkers wat om te doen in die geval van `n uitstorting?
HCS 9A(2) Is `n veiligheidsdatalys beskikbaar vir elke kontrole produk?
HCS 11(6)(a) Is wasgeriewe beskikbaar vir werkers wat plaagdoders meng, laai en aanwend?
GSR(9) Is storte of tuinslange beskikbaar sodat werkers onmiddellik kan was nadat hulle blootgestel was aan chemikalië wat hulle oë of vel kan aantas?
HCS 14(c) Is stowwe wat werkers mag benadeel met tekens of simbole gemerk?
HCS 15 Word chemiese middels korrek geberg, hanteer en verwyder?
