



















ADVERTENSIE





WES-KAAPSE TOEKENNINGS VIR KUNS, KULTUUR EN ERFENIS 2008



Die Wes-Kaapse Departement van Kultuursake en Sport wil uitstaande prestasies en bydraes op die gebied van Kuns en Kultuur, Taal, Museums, Erfenis, Biblioteke en Argiefdienste in die Wes-Kaap huldig. Hierdie toekennings is gemik op enige individu, organisasie of groep wie se bydrae ’n verskil gemaak het in Wes-Kaapse gemeenskappe.



Die genomineerde kandidate moet Suid-Afrikaanse burgers wees. Die toekennings wil ook diegene vereer wie se werk bygedra het tot die Wes-Kaap se posisie as die kreatiewe bakermat van Afrika en die wêreld.



Nominasies vir die volgende kategorieë word verlang:



Kuns en Kultuur



Bydrae tot Visuele Kunste 

Bydrae tot Uitvoerende Kunste:  Dans 

Bydrae tot Uitvoerende Kunste:  Drama 

Bydrae tot Uitvoerende Kunste:  Musiek 

Bydrae tot Literêre Kuns 

Innoverendste gemeeenskapsprojek vir Kuns en Kultuur 

Gestremdheid in Kuns 

Innoverendste gemeenskapskunssentrum 

Leeftydsprestasietoekenning 



Museums



Beste museum van die jaar 

Beste nuwe museumprojek 

Museumvrywilliger van die jaar 



Taal



Bevordering van veeltaligheid 

Bevordering van die drie amptelike tale 

Bevordering  van  gemarginaliseerde,  inheemse  tale,  waaronder  Suid-Afrikaanse 



Gebaretaal 

Bydrae tot taalontwikkeling 









1

Erfenis



Geboude omgewing en kultuurlandskap van die Wes-Kaap 

Argeologiese, paleontologiese of meteoriet-erfenis (insluitende rotskuns en – bestuur) 

Bydrae tot openbare bewussyn/dokumentasie van ons erfenisbronne 

Toekenning vir lewenslange bydrae tot die bewaring, dokumentasie en/of interpretasie van erfenisbronne in die Wes-Kaap. 

Erfenispraktisyn van die jaar 



Biblioteke



Mees gemeenskapsbetrokke openbare biblioteek 

Beste biblioteek of bibliotekaris/bibliotekaresse 



Vroue en Jeug



Uitstaande prestasie van Vroue op die gebied van Kuns, Kultuur, Erfenis, Taal, Biblioteke en Argiewe. 

Uitstaande prestasie van Jeug op die gebied van Kuns, Kultuur, Erfenis, Taal, Biblioteke en Argiewe. 



Argiewe



Beste werkverrigtende departement/munisipaliteit/private instansie in rekordbestuurspraktyke. 

Beste individue/instansies wat die Argiefdiens in die publiek bevorder het deur die publikasie van artikels of fisieke besoeke. 



Algehele kriteria vir nominasies



Toewyding tot die ontwikkeling van behoeftes in die gemeenskap. Moet beskik oor vorige prestasie van minstens 2 jaar in die kulturele sfeer.

Projekte moet gefokus wees op nasiebou, jeug en jeugontwikkeling en bemagtiging van vroue in Kuns, Kultuur, Erfenis, Taal, Biblioteke en Argiewe.

Genomineerde kandidate moet oor ’n breë kennis en kundigheid wat betref Kuns, Kultuur, Erfenis, Taal en Biblioteke beskik.





Nominasievorms kan versoek word van en gestuur word aan: Thandwa Ntshona



Departement van Kultuursake en Sport Privaatsak X9067

Kaapstad, 8000

Tel: 021-4839714, Faks: 021- 4839711 E-pos: Tntshona@pgwc.gov.za

SLUITINGSDATUM VIR INHANDIGINGS:  VRYDAG 21 NOVEMBER 2008























2



























NOMINASIEVORM





Wes-Kaapse Kuns-, Kultuur- en Erfenistoekennings 2008



Identifiseer en nomineer die persoon wat erken moet word vir die werk wat hy of sy verrig volgens die kriteria:



Afdeling A:  Vertel ons van uself::



Naam:………………………………………………………………………………………………



Adres:



…………………………………………………………………………………………………..



………………………………………………………………………………………………………



……..





Tel: ( h)……………………………………………………………………………………………….



(



w)…………………………………………………………………………….…………………



(



sel)…………………………………………………………………………………………….



E-pos:



…………………………………………………………………………………………..





Afdeling B:  Vertel ons van die persoon wat u nomineer (genomineerde kandidaat)



Naam:

……………………………………………………………………………………………………









3

Adres:



………………………………………………………………………………………………….



Tel:     (h)



………………………………………………………………………………………………



(w)……………………………………………………………………………………………



…



(sel)



……………………………………………………………………………………………



E-pos:……………………………………………………………………………………………



Verhouding tot die genomineerde kandidaat:………………………………….



Het die genomineerde kandidaat al voorheen ’n toekenning van die Departement van Kultuursake en Sport ontvang? Indien wel, in watter kategorie?



……………………………………………………………………………….





Dui die kategorie aan vir die kandidaat:………………………………..



Kuns en Kultuur 



Museums 

Taal Erfenis Biblioteke Vroue en Jeug 



Skryf ’n kort motivering met die redes daarin vervat waarom u hierdie persoon nomineer. Gebruik asseblief die aangehegte kriteria vir die spesifieke kategorie.



(Slegs een bladsy)



Die sluitingsdatum vir die inhandiging van nominasievorms is Vrydag, 21 November 2008



Stuur die nominasievorms aan: Thandwa Ntshona/ Ntomboxolo Yokwana Departement van Kultuursake en Sport Privaat Sak X9067

Kaapstad 8000



Tel: 021-4839714/ 9727 Faks: 021-4839711 E-pos: Tntshona@pgwc.gov.za















4

